Marina Martinique Akkommodasie by La Caribe 55 | LekkeSlaap
+40

La Caribe 55

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 13 Jan 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Domingo-weg, La Caribe 55, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

55 La Caribe is 'n moderne selfsorgwoonstel op die grondverdieping op die Marina Martinique-landgoed in die kusdorpie Jeffreysbaai.

Dié tweeslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en bied direkte toegang tot die mensgemaakte waterkanale. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n lieflike uitsig oor die kanaal. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en beskik oor 'n bad en stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en wasmasjien.

Die ruim sitkamer het 'n TV met volledige DStv. Die glasdeure lei na 'n patio met 'n braai-area en bied ook 'n ongelooflike uitsig oor die kanaal.

Daar is 'n kajak en roeispane wat gaste kan gebruik om die water kanale te gaan verken.

Jeffreysbaai bied doendinge soos swem, branderry, sandbord, seekajakvaart, 4x4-roetes, gholf en voetslaan.

Slaapplek

’n Bespreking by La Caribe 55 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir La Caribe 55
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Domingo-weg, La Caribe 55, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink La Caribe 55 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
was R1 200
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Domingo-weg, La Caribe 55, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhLvdCr6GU6nqlZrYj26PgTuFSn3TA9to0BHyrYZe2SOj6PpSri?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R960  per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 Domingo Way La Caribe 55, Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -34.07105339795 24.915828108788
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za