Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Koos G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos G
Enkelreisiger

Baie vriendelike en goeie diens. Uitstekende kamer vir persoon wat saans daar wil werk. Lieflike ontbyt.

Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt se terugvoer

Goeie môre Lukas, baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n groot plesier om jou hier te verwelkom. Sien uit om jou weer welkom te huisves in die toekoms.
Groete,
Heidie

La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt
Jp S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp S
Enkelreisiger

Skoon, netjies en veilig. Eienaars was wonderlik, doen meer as wat gevra word.

Ontbyt is fantasties, en daagliks word jou kamer aan die kant gemaak. Ons het 'n rustige ervaring by La Casa gehad en sal beslis weer besoek in die jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt se terugvoer

Hallo JP, baie dankie vir jou resensie. Ek is baie bly jy het jou verblyf geniet. Sien uit om jou weer in die toekoms te verwelkom.
Groete,
Heidie

La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt
Yvonne R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne R
Besigheidsreis

Very friendly service. Room layout is beautiful. Home away from home.

Would definitely recommend and will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt se terugvoer

Goeie middag Yvonne,
Baie dankie, dit was absoluut vir my 'n groot plesier om jou hier te gehad het, hoop om jou gou weer te sien en weer te bederf.


La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt
Robyn A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige verblyf.

Hier kan jy beslis lekker ontspan. Dit is privaat en baie rustig. Die kamergeriewe is netjies en baie skoon. Die ontbyt was heerlik. Ek sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt se terugvoer

Goeie dag Robyn, baie dankie vir die resensie, dit was absoluut vir my baie lekker om jul hier te verwelkom en sien uit om jul weer te ontvang en te bederf in die toekoms.

La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt
Susanna D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna D
Enkelreisiger

'n Plek om werklik lekker te slaap.

Heidi is 'n ongelooflike gasvrou - sy laat jou van die oomblik wat sy jou ontmoet baie gemaklik en welkom voel en sy gun jou ook jou eie spasie. Die kamer is privaat, ruim, netjies en gemaklik - perfek vir 'n goeie nagrus. Al die nodige geriewe en meer, soos 'n TV met goeie internet, word voorsien. Die ontbyt wat ingesluit is, is heerlik en vir seker 'n lekker bederf. Ek sal La Casa on Bashee hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt se terugvoer

Goeie middag Susanna
Baie dankie, dit was vir my heerlik en 'n groot plesier om jou hier te verwelkom. Ek hoop om jou gou weer te sien en lekker te bederf.

La Casa on Bashee Slaap en Ontbyt
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bashee-weg 15, Impala Park (Witkoppie Ridge), Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA226fe464e8de83e4a86d903d66602d2c5bfaf225e68dd9bd8dc71e526494304c4737b5abf96a377f8b63e1ef4fcbf0ed7ea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 15 Bashee Road Impala Park (Witkoppie Ridge) 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.15736236994 28.256856271164