Franschhoek Akkommodasie by La Clé Village | LekkeSlaap
+58

La Clé Village

B&B
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daniel Hugo-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 510 R3 608 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Clé Village and Lodge is tussen die wingerde en berge in Franschhoek.

Die lodge bied stylvolle kamers en suites in 3 Village-eenhede - Manoir, Grange en Colonial, asook Galerie, 'n villa met 2 slaapkamers. Elke Village-huis het 'n privaat tuin, baie leefruimte en 'n swembad. Gaste kan fynproewersdisse by Manoir kom geniet en aan die vallei se kulinêre erfenis kom deelhê.

Die professionele sjefs bied dinamiese, vars kookkuns wat wissel van plaaslike braaie tot ontbyttafels, persoonlike pieknieks, privaat aandetes en aande wanneer die sjefs iets spesiaals voorsit.

La Clé Village is net 4 minute se stap vanaf Franschhoek se geskiedkundige middedorp, vol puik restaurante, galerye en wynplase.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Ligging

  • Daniel Hugo-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R4 510
Vanaf R3 608
per nag (plek vir 2)
was R4 510
Vanaf R3 608
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daniel Hugo-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH9L2dq0vY41MADsYks0Vi0DL9mHtuaox5fPMwnxsG9SKaNxfl9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 510, nou Vanaf R3 608  per nag (plek vir 2) Daniel Hugo Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.912926830807 19.116858724852
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za