La Corsica 04

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Corsica 04 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die area.

Dié duplekswoonstel is op die grondvloer en het 2 verdiepings. Daar is slaapplek vir 5 gaste en dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Al die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis toegerus met 'n yskas, oond, stoof en ander basiese toebehore.

Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan dus hulle eie DStv-dekodeerder, -kabels en -slimkaart saambring. Daar is egter nie 'n koppelpunt vir Explora-dekodeerders nie. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die kompleks is ook 6 km vanaf die Hibicus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly Centre, en restaurante en is ryafstand vanaf ander geriewe in hierdie deel van die Suidkus.

Slaapplek

'n Bespreking by La Corsica 04 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Corsica 04 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R545 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false