La Corsica 17
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Beumontlaan 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R780 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Corsica 17 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. The kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing.
Dié eerste verdieping-woonstel het 2 vlakke en bied slaapplek aan 6 gaste. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer bo het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die tweede en derde slaapkamer onder het elk 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en ander basiese toebehore.
Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hulle eie DStv-dekodeerder, -kabels en -slimkaart saambring. Ongelukkig is daar geen Explora-koppelpunt nie. Die leefarea lei na 'n balkon. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie.
Die kompleks is 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly Centre, restaurante en 'n prentjiemooi rit vanaf ander geriewe aan hierdie deel van die Suidkus.
Slaapplek
’n Bespreking by La Corsica 17 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Beumontlaan 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Beumontlaan 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom