Franschhoek Akkommodasie by La Cotte Forest Cottages | LekkeSlaap
+43

La Cotte Forest Cottages

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Uitkyk-straat, Franschhoek, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Cotte Forest Cottages bied selfsorgkothuise en is naby die historiese Franschhoek geleë. Dié wynplaas is naby die besige hoofstraat en verskeie wynproe-venues en -landgoedere.

Verblyf is beskikbaar in tradisionele mezzanine-kothuise wat almal smaakvol versier is met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in die boonste verdieping se enkelbeddens. Daar is ook 2 tweeslaapkamerkothuise wat elk slaapplek vir 4 gaste het en 1 Honeymoon Sunset-kothuis met slaapplek vir 2. Al die kothuise het sonnige patio's, 'n oopplan-leefarea en kombuisie met 'n uitsig oor die swembad onder 'n prieël met sitplek langs die swembad.

Die eenhede is pragtig versier met waterverfskilderye, olieverfskilderye, kleurvolle Indiese tekstiel en antieke linnekussings. Elke kothuis is uniek versier.

Die kothuise kan apart of saam vir 'n groot groep bespreek word. La Cotte Forest Cottages is teen 'n woud op een van Franschhoek se oudste plase en bied ongelooflike uitsigte oor die woud, wingerd en vallei.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir La Cotte Forest Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Upper Uitkyk-straat, Franschhoek, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Cotte Forest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Uitkyk-straat, Franschhoek, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbYHXzmSSDN0tcOVdRrp9N6sECy6ddBFturoGDqJc7yDa9XqbgY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 650  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Upper Uitkyk Street Franschhoek 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.901819923257 19.124429225922
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za