LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+80
Selfsorg in Margate

La Crete Sands 3

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Genevieve J
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Neat, Clean, Family Friendly, Ocean View, Easy Access to the Beach and Shops. We absolutely loved the stay, this is our new home away from home! Cant wait to book our next holiday! Its so easy to access the beach and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
La Crete Sands 3
Hi Genevieve I am so pleased you enjoyed your stay and the unit met your expectations. Luzelle

Amanda K
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

It was fantastic. The atmosphere was awesome. Privacy was super. Loved it. It was awesome. The unit was absolutely fantastic. We loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
La Crete Sands 3
Hi Amanda Thank you so much for the great review. I am so pleased you enjoyed the whole experience.

Andre V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Lekker gebly en sal aanbeveel vir enige iemand. Lekker gebly en besondere uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
La Crete Sands 3
Baie dankie, Andre, vir jou goeie resensie, en is bly dat julle jul vakansie in La Crete Sands 3 geniet het. Luzelle

Elsebe V
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Asemrowend. Beter as La Crete Sands sal jy nie maklik kry nie. Netheid en alles in plek wat jy nodig kry. Die mooi see uitsig kan jy nie verbeter nie, absolutely beautiful. My man soek net gewone braai, nie gas nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
La Crete Sands 3
Hi Elsebe, baie dankie vir die pragtige resensie, jy is reg La Crete Sands is die beste kompleks op die Suid-kus, volle 180 grade see- en branderuitsig en so te sê reg langs die swemstrand van Uvongo. Dalk moet jy een van die ander La Crete Sands eenhede kies, want die res het gewone braais, en hulle almal is so te sê net so goed soos La Crete Sands no 3, elkeen met hulle eie unieke persoonlikheid. Ek doen ook no La Crete Sands no 1, 2, 3, 6, 7, 11 en 12, 22, 23, en 19. Luzelle

Joane V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld. Ons gesin het baie lekker gebly. Groot en baie spasie. Loop af na die strand en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
La Crete Sands 3
Hi Joane, ek is so bly julle het dit geniet in La Crete Sands No 3. Baie dankie vir die mooi resensie. Luzelle

Dirk L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie lekker en 'n rustige omgewing. Baie lekker gebly, net tyd daar was bietjie kort, so wou nog 'n week daar wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
La Crete Sands 3
Hi Dirk, baie dankie vir die mooi resensie. Het jy nie dalk 'n fout gemaak om net 1 te gee vir ligging nie, want die kompleks is reg voor die see en reg langs die Uvongo strand. Ek glo nie mens kan 'n beter ligging kry nie!

Genevieve J
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.2
Des 2025

Amazing, neat and clean unit, beautiful ocean view, right on the beach. Absolutely love the unit and location. Easy access to shops and restaurants, right on the beach, friendly neighbours. Really enjoyed our stay and will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
La Crete Sands 3
Hi Genevieve, I am so pleased that you enjoyed your stay, and you found everything to your satisfaction. We look forward to welcoming you again.

Pieter L
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

5 ster. Fantasties. Tyd te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
La Crete Sands 3
Hi Pieter, ek is so bly dat jy jou verblyf by La Crete Sands no 3 geniet het en dat die eenheid aan jou verwagtinge voldoen het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 164

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R1 105
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 105
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 105
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2222 Uvongo Beach Road, Unit 3 La Crete Sands, Margate, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f8b5a283d6ca78284ebb4e1c1ec9d5c8ab2b914e8812e5a67ac3620e7c4dbb70b17a35f191a1dd99e8b11017942f1326f34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 2222 Uvongo Beach Road Unit 3 La Crete Sands 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.833755471663 30.396418514819
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang