La Crete Sands 5
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Uvongo-strandweg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R825 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Crete Sands 5 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo, Margate. Dié kompleks is naby Uvongo-strand en net 'n ent se ry van ander geriewe af.
Die woonstel is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer wat 'n stort-oor-bad het.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, stoof en oond toegerus. Die aangrensende leefarea spog met 'n etenstafel, tuimeldroër, plafonwaaier en 'n TV. Dié area het skuifdeure wat na die stoep lei, waar gaste houtskool-braaigeriewe en 'n see-uitsig kan geniet.
Die eenheid het 'n motorhuis asook 'n tweede parkeerplek. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by La Crete Sands 5 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Luzelle Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 113
Jaar gelys 9
Ligging
- Uvongo-strandweg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Crete Sands 5 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Uvongo-strandweg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom