La Croche Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Croche Guest Lodge is in Bethlehem geleë. Asemrowende berge en die klein dorpies van Clarens, Fouriesburg en Paul Roux omring dié pragtige dorpie.

Verblyf word aangebied in 28 en suite-kamers wat elk luuks ingerig is met Rhodesiese kiaat-en-yster meubels en houtvloere. Al die kamers het lugversorging, DStv en 'n yskas. Die gesin-suite het oorgenoeg ruimte vir almal om in styl te kan ontspan, asook 'n groot en suite-badkamer. Veilige parkeerplek is beskikbaar en 'n volledige Engelse ontbyt is ingesluit by die kamertarief.

La Croche voorsien ook volledig toegeruste konferensiegeriewe vir tot 30 afgevaardigdes. Vir meer ontspanne of kleiner vergaderings is daar 'n grasdak-vergadersaal met binnebraaigeriewe. Langs die lodge is ons volledig à la carte en gelisensieerde restaurant waar gaste heerlike maaltye kan geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Croche Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za