LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Croche Guest Lodge | LekkeSlaap
+6

La Croche Guest Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir La Croche Guest Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karlien V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik diens!

Alles was baie lekker, behalwe ons het in k15 gebly wat sê nie-rook, maar het erg na rook geruik.

Esme Frylinck F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme Frylinck F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm ontvangs, stylvol en netjies.

Sal vir seker aanbeveel aan al ons vriende en familie. Huislike atmosfeer en baie vriendelike personeel. Stylvol, skoon en pragtige tuine. Dankie vir 'n wonderlike verblyf.

Lizanne D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

La Croche is 'n pragtige lodge en ons het baie lekker gebly!

Die kamer was pragtig, die ontbyt heerlik en die diens uitstekend. Fit for a king or queen!!!

Wynand H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

The rooms were very clean and they have a generator for during loadshedding. Great value for money.

Herman B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Saam met vriende

Ongelooflik!

Vriendelike diens en rustige atmosfeer.

Simphiwe N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simphiwe N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely experience.

It took long before the cleaners came to clean our room and we had to ask at reception for them to come and clean the room. On the second day we were changed from one room to another, I still don't understand why. Otherwise people were lovely and really took good care of us.

Wilhelm P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm P
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon, baie vriendelike diens en baie baie lekker ontbyt.

Sien sterre.

Heinrich M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich M
Besigheidsreis

Baie vriendelike diens!

Aangename ervaring! Sal beslis weer oorslaap!

Ronnie G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie G
Besigheidsreis

Uitstekende akkommodasie.

Sal beslis weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great accommodation.

Will definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cloete N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cloete N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Goed geleë en maklik bereikbaar.

Henriette B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette B
Besigheidsreis

Baie gerieflik.

Verblyf was baie netjies en gerieflik. Baie vriendelike ontvangs. Ek bevel beslis La Croche aan vir gaste.

Judy R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy R
Saam met vriende

Puik, vriendelike diens en skoon, netjiese kamers.

Sal vir enige iemand aanbeveel. Pragtige, skoon en moderne kamers. Puik ontbyt en vriendelike en goeie diens van personeel. Veilig en goed geleë.

Kenne L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kenne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Vriendelike ontvangs, lekker groot kamer, heerlike ontbyt. Baie tevrede. Baie dankie vir die lekker verblyf.

Dorothy C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy C
Saam met vriende

Dit was perfek.

Die diens was uitstekend en die kamers ideaal na 'n dag op die pad. Eks mal oor die decor. Sal dit beslis aanbeveel.

At V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
At V
Besigheidsreis

Lekker en veilig naby woelige restaurant.

Lekker stil en veilig met vriendelike personeel.

Jackie R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie R
Gesin met klein kinders

Soos 'n huis weg van jou eie huis af.

Dit was 'n wonderlike verblyf gewees. Die kamers was ruim en baie netjies gewees. Pragtige tuine het 'n rustige atmosfeer geskep. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Salomé V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Waarde vir geld. Stylvol, netjies en skoon. Die vars vrugteslaai by ontbyt en die koffie was heerlik. Ontbyt wat van spyskaart af bestel word, kan dalk beter voorbery word. Sal enige tyd weer daar bly. Was net moelik om 'n goeie restaurant in Bethlehem te vind. Eet in Clarens of boek aandete.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Theron and Church Streets, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjZTU0ZjFjLTE5NzYtNGY0MS1hOGNiLTk3NDZlZDg2MWIxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 Corner of Theron and Church Streets Bethlehem 9701 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.23322299719 28.314978182316
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!