La Dauphine 7

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

La Dauphine 7 is 'n stylvolle woonstel met slaapplek vir 4 gaste, net 400 m vanaf Ramsgate se Blouvlagstrand en naby genoeg aan geriewe om in die dorp te gaan kuier.

Die eenheid is ideaal vir wittebroodpaartjies en bied 2 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan 1 en suite is. Daar is oopplan-leefarea wat bestaan uit 'n kombuis, eetarea en sitkamer. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en in die sitkamer is daar 'n platskerm-TV. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring vir DStv.

Daar is ook 'nprivaat Jacuzzi en 'n swembad in die kompleks waarvan gaste gerus gebruik kan maak. Let asb. op dat die Jacuzzi net vanaf 07:00 tot 19:00 gebruik kan word.

Let asb. daarop dat die eenheid nie vir studente en studente groepe sonder volwasse toesig beskikbaar is nie. Dit is ook nie vir privaat partytjies beskikbaar nie. Sou ons agterkom dat studente in die eenheid tuisgaan of dat partytjies gehou word, kan jy moontlik uitgesit word sonder 'n terugbetaling.

Slaapplek

'n Bespreking by La Dauphine 7 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Dauphine 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R800 per nag (plek vir 4)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false