Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Dolce Vita

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Nie-terugbetaalbare troeteldierdeposito van R200 per troeteldier moet saam met die balans 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R1500 moet 7 werksdae voor die inklokdatum betaal word en sal 5 tot 7 werksdae nadat die huis ontruim en deurgegaan is terugbetaal word, mits alles in orde gevind word.
Die sleutels sal nie oorhandig word voor die volle deposito's ontvang is nie.

Gaste moet asb. met respek optree.

Partytjies en harde musiek is verbode. Indien gaste hulself sleg gedra, kan die verteenwoordiger die bespreking kanselleer en gaste vra om die perseel te verlaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-weg 117, Paternoster, Weskus, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA636c4a59b8f437714b2536cc3f9711a5e9f4945d13082f7c7bcd8e59b3ad4a3948bb56243fbe3066c963a0db6305e7b2961e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 117 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8079278 17.8978674
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem