Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Dolce Vita Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 32 resensies vir La Dolce Vita Guest House
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.6/5
Martie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M
Gesin met klein kinders

Die verblyf was puik, bespreking was maar pynlik.

Baie mooi, skoon plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sou graag langer wou bly. Pragtige kamer.

Lekker gerus. Sal weer daar bly as ek in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A one night mid-week breakaway and we enjoyed the stay and the view.

We enjoyed the complimentary boat ride and our stay. Only negatives we had was our dinner was rushed, there were no sugar-free soft drinks, no sparkling or soda water and also only one bottle of white wine to choose from. Our bed linen had small tears in it, but was clean. The lawn could also have been cut and made the place a little more kept. Other than that we loved our stay and would still recommend the venue to others.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable.

Great views, excellent service, friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Palesa L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Palesa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bad service.

Same menu for 3 days, no phones in the rooms, they served us expired yogurt, did not receive champagne as per our request.The service was not good as we have paid a lot of money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Baudine L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baudine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en die kos was perfek vir die geleentheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evaldi P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Evaldi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

La Dolce Vita se personeel is vriendelik en netjies, en die perseel is mooi skoon en goed uitgelê. Lieflike uitsig op die dam en in 'n veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir geld.

Vir 'n 4-ster-gastehuis is dit nie op standaard nie, breekgoed is gechip. Balkon van kamer was vol sigaret-as en is nooit skoongemaak in die 3 dae wat ons daar was nie. Al die TV-kanale was nie ingestel nie. Ontbyt was al 3 oggende dieselfde. Driegangmaaltyd in die aand het nie plaasgevind nie. Die Sondag het ons oorskietkos van die Saterdagaand en Sondagmiddag op die boot gekry. Nagereg met net roomys is nie aanvaarbaar vir 'n 4-ster-gastehuis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Frances D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters teleurstellend.

Eerstens was dit way overpriced vir wat jy kry. Die kos was uiters swak en smaakloos. Die gastehuis het ons glad nie ingelig dat daar 'n 21st op vloer bo ons gehou gaan wees die Saterdagaand nie en die boot trip was 'n totale flop. Gaste is glad nie gewaarsku dat hul waterprobleme het nie, en het nie die waarheid gepraat nie en gesê dat dit die reservoir van die dorp is en toe is dit altyd hul watertenks wat nie in stand gehou is nie. Op ons eerste aand kon ons nie bad nie en moes uit swembad water skep vir toilette. En van die ander gaste het vir ons vertel dat daar massages ingesluit was by die pryse en ons het dit ook nie gekry nie. Die een aand was selfs ys 'n probleem om saam met ons drankies te bedien. Op die stoep waar mens buite kan eet was geen buiteligte of by trappe waar jy ingaan by die portaal nie en dit is risiko aangesien dit trappe is wat jy moet afklim na voordeur. Ons kon vir die prys wat ons betaal het even by Sun City ingeboek het en in luxury gebly het, ten minste gekry het waarvoor jy betaal het. Van die gaste wat saam ingeboek was, het selfs een aand gekoude been op hul nagereg bord gekry saam met haar sjokolade! Ons het 'n aand vroeër uitgeboek a.g.v. die swak kwaliteit van die plek en ek weet van die ander gaste het ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Wonderlike gastehuis, baie netjies, lekker rustig en puik kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Chantell H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie slegte ondervinding, sal niemand aanbeveel om na La Dolce Vita te gaan nie!

Ons het die slegste ondervinding ooit gehad by La Dolce Vita. Ek het 'n naweek pakket bespreek vir my en my man vir ons 11de huweliksherdenking. Die totale koste van ons verblyf was R7140 en het ontbyt en aandete ingesluit asook 'n bootrit met 3 gang maaltyd die Sondag. Ek het vooraf met die personeel by die gastehuis gereël om ekstra moeite met ons kamer te doen aangesien dit 'n spesiale geleentheid was. Daar is vir ons 'n 15 cm sjokoladekoek in die kamer gesit teen R200 ekstra en 4 gewone rooi ballonne teen R100 ekstra. Die koek het geen deksel oorgehad nie en ons moes dit sny met 'n blou bottermes wat vir ons voorgesit was. Daar was geen koekbordjies of vurkies nie, ons moes uit koffie pierings eet en met lepels. Dit teen R200. Die volgende oggend was die koek uit die kamer verwyder, sonder om te vra of ons dit nog wil hê of nie. Met ons aankoms in ons kamer is ons deur die gastehuisbestuurder vertel dat ons die heel beste kamer gekry het. Die kopstuk van die bed was egter in 'n walglike toestand. Die leer is af waar vorige gaste se koppe gerus het en dis probeer regmaak met gewone verf! Die laken sowel as die duvetoortreksel het pers en bruin vlekke op gehad. Die drank is ongelooflik duur, passion fruit en lemonade teen R36! Die volgende dag toe ons weer in ons kamer kom was die bed opgemaak soos deur 'n vyfjarige, en die vloer was skoon gemaak. Dieselfde vuil gevlekte handdoeke van die vorige dag was terug gehang in die badkamer. Toe ons navraag doen hieroor het dieselfde dame wat ontvangs doen nuwe beddegoed en handdoeke gebring wat sy self moes oortrek. Dit was ook gevlek. Haar antwoord was dat die eienaars weier om nuwes te koop. Ons het ook nie vars melk of water die Saterdag- of Sondagoggend in ons kamer gekry nie. Die glasbeker waaruit die vrugtesap bedien was met ontbyt, was stukkend, asook die melkbekertjie. Die algehele kondisie van die gastehuis is walglik, van die stukkende trappe en mure tot die vuil meubels en linne. In Aug 2016 het 'n vorige gas 'n resensie geskryf oor die vuil matte en vuil banke, en die terugvoer was dat dit skoon gemaak is. Dis 'n maand later wat ons daar was en dit is glad nie die geval nie! Dis 'n skande! Ek het verskeie fotos wat ek baie graag wil publiseer sodat ander mense nooit weer dieselfde slag moet aftrap as ons nie. Die sogenaamde SPA bestaan uit twee bedjies agter deursigtige gordyne. Daar is geen privaatheid nie, aangesien ons reg verby die spa loop na ons kamer toe. Die nek- en rugmassering wat ek vir ons bespreek het teen R760 het ek gekanselleer. Volgens die personeel het hulle nie magtiging om geld terug te betaal nie en ek moet dus wag vir die eienaar om my te kontak in verband hiermee. Dis nou 'n week later en ek het nog geen woord van hulle gehoor nie. Tydens ons verblyf het my man die eienaar gekontak en ook 'n sms-boodskap gestuur waarop hulle tot nou toe nog nie gereageer het nie. Die personeel wat daar werk sê hulle kry ook nooit die eienaars in die hande nie en hulle mag ook geen besluite self neem nie. Dieselfde persoon wat gaste ontvang en inteken moet ook al die tafels bedien en ook drank bestellings neem en bedien. Dis ook dieselfde persoon wat die kamers moet skoonmaak! Daar is dus glad nie voldoende personeel nie. Die wat tans daar werk het ook almal reeds hul bedankings ingedien as gevolg van die groot hoeveelheid klagtes wat ingedien word, maar niks aan gedoen word nie. Hulle het 'n sertifikaat van tourism grading vir 'n vier ster gastehuis wat geldig is tot Maart 2017 wat beteken dat hulle baie onlangs hulle inspeksie moes gehad het. Daar is egter bitter min van die vier ster spesifikasies waaraan hulle voldoen. Dis alles behalwe 'n puik plek! Om alles te kroon was daar die Sondag iets wat soos hare gelyk het in my man se ontbyt. Ons het die bestuurder daarvan in kennis gestel. Die bootrit die Sondag maak slegs voorsiening vir 'n klein groepie mense se musieksmaak. Die boot kan 200 gaste op 'n slag akkomodeer en is glad nie geskik vir 'n romantiese paartjie of iemand wat 'n rustige Sondag in gedagte het nie. Ons het wel die eienaar die Sondag gesien, maar ons was nie bewus dat dit hy is nie aangesien hy homself nie eers aan ons voorgestel het nie. Hy was slegs vir 5 minute by die gastehuis. Ek wil dit baie duidelik maak dat ek hierdie saak nie hier gaan los nie. Die totale bedrag wat ek moes opdok was R8200, vir 'n vier ster gastehuis wat nie naastenby voldoen aan die nodige vereistes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilise S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marilise S
Gesin met tieners

Die fasiliteite in die kamers moet meer volledig uiteengesit word.

Daar is nie storte nie (wat by 'n 4-ster-plek 'n vereiste is). Die kaste is by die toilet en dis te klein en in ongemaklike spasies. Te min hangers. Geen matjies by die toilet nie, net yskoue teëlvloer. Die maintenance is swak. Ek het foto's geneem van verskeie goed in die kamer wat reggemaak moet word. Die bed se basis en matras het 'n gat in gehad. Ek het na 1ste aand daaroor gekla. Die volgende dag het hul net 'n dubbelbedmatras op die queen-size basis gesit. Ek moes kussings onder die matras insit aangesien ek in 'n gat geslaap het. Die 2de oggend weer gekla, toe sit hul net 'n plank op die basis met die dubbelbedmatras! En dit terwyl dit jou omtrent R3000/nag kos vir 'n kamer! Ons het 2 kamers bespreek. Die fantastiese boot op die prentjie word net vir die Sondagrit gebruik. 'n Kleiner baie minder luukse boot word vir die Saterdag gebruik. Die spa is vuil, wit banke is bruin van die vuil, daar is oliekolle op die matte. En dieselfde stel donkerbruin handdoeke word vir verskeie kliente en vir verskeie dae gebruik, sonder om geruil te word. Toe ek skoon handdoeke vra, was daar nie eers skoon handdoeke in die spa nie! Alles word so mooi tentoongestel op die internet, maar dis swak! Ek sal nooit weer soontoe gaan nie, en sal ook ander mense afraai om soontoe te gaan. Ek dink vir die prys wat hul vra, moes hul dadelik 'n nuwe bed in die kamer gesit het en ook die 1ste aand se geld terugbetaal het. Ek het 3 aande uiters ongemaklik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Dolce Vita Guest House se terugvoer

Goeie Dag Hendrik,

Hoop dit gaan goed. Baie dankie vir u terugvoering. Asseblief gun ons die geleentheid om aan u ons terugvoering te gee.

U het tydens u verblyf aan ons personeel die punte gemaak en u was gelukkig toe u uitgeboek het. Ons het tans al die onderhoud probleempies reggemaak. Asseblief let wel dat ons vir die laaste 11 jaar deur die Tourism Grading Council van Suid Afrika gegradeer is as 'n 4 ster gastehuis. Dit is nie vereiste om 'n stort in die kamers te hê nie, ons luxury kamers het elkeen 'n spa bad in, ons 3 Honeymoon kamers het die bad en stort in. Die prys is R 3 130 per paartjie per aand, dit is 'n pakket wat u akkommodasie, drie-gang aandete, ontbyt, bootrit en sjampanje in u kamer met aankoms, bos blomme vir die dame en aromatherapy basket vir u bad insluit, die prys werk uit op R 1 565.00 per persoon per aand wat mark verwant is, ons lokasie op Hartbeespoortdam en uitsig van Hartbeespoortdam van al ons kamers is ook mark verwant is.

Ons sit ongelukkig nie matjies voor ons toilette nie omrede dit 'n gesondheid/higiëne risiko is. Ons het 5 hangers in elke kas wat die standaard is. Die bed is intussen vervang na dat hy gebreek het tydens u verblyf in die kamer.
Ons spa handdoeke word elke dag na elke behandeling gewas, die aromatherapy olies wat gebruik word los 'n sterk reuk en al word dit gewas ruik dit nog steeds na die olies, u kan by elke spa dieselfde reuk op die handdoeke ruik. Die banke is beige en is saam die matte intussen ook laat was, die naweek wat u gebly het was lang naweek en ons was baie besig, met baie gaste wat in en uitkom so ons kon ongelukkig nie onderhoud doen of matte was ens. tydens gaste in die gastehuis is nie.

Ons dank u vir u terugvoering en dat u by ons kom bly het, dit was ons plesier om u te gehad het as gaste en ons waardeer al ons kliënte se terugvoer om ons te help om ons diens en produk te verbeter.

Laat weet gerus as u enige verdere terugvoer verlang.

Vriendelike Groete,
La Dolce Vita Gastehuis Bestuur.

La Dolce Vita Guest House
Harry B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Sal dit enige dag weer doen.

Dit was 'n lekker ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We would like to express our gratitude to the management and staff of the La Dolce Vita Guesthouse.

We spent a wonderful weekend with you and it was an experience that would last us a lifetime. The room was beautifully set, the food was very tastefully prepared and the staff was very professional, friendly and accommodating. This is an experience well worth sharing and repeating in the near future!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n groot lekkerte gewees.

Dit was gehaltetyd saam met my man gewees. Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n ongelooflike ervaring het dit geniet, was net ongelukkig omdat dinge in my eenheid nie was soos ek versoek het nie.

Ek het prente deurgestuur van die foto's op die webtuiste en versoek dat die kamers presies so opgemaak word. Daar is ook beloof dat dinge ingesluit sal word in ons eenheid soos die vonkelwyn en die piekniek. Ek het gereeld opgevolg of als sal wees soos ons gevra het en daar was beloof dat dinge in orde was. Ek vra om verskoning as daar 'n misverstand was, ek vra net dat die probleem opgelos word. Die gastehuis self was ongelooflik en ek sal enige dag weer gaan. Die plek is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon En Louise F - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Leon En Louise F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik teleurgesteld in die Wittebrood-suite.

Op die webtuiste lyk die kamer verleidelik met vonkelwyn, 'n bos blomme, roosblare oor bed gestrooi, 'n uitsig oor Hartebeespoortdam, kerse en 'n versameling klein dingetjies wat gewoonlik lei tot 'n aangename atmosfeer, veral met jou 38ste troudagherdenking. Ons moes vra vir die beloofde blomme en vonkelwyn. Ook dat bedkassies se los blaaie vasgesit moet word, 'n klein enkeldeurkas met te min pakplek vir twee persone, die kas bereik nie eens die plafon nie, en tog is kas se dak oop bo. Die handvatsel hang aan een skroefie (dit behoort aan 'n ander deur?). Daar was geen blindings voor die venster by die Jacuzzi nie. Een bedlampie het die heeltyd aan en af gegaan, die siffie in die stort op die vloer was in twee gebreek en die stort was geblok. Daar was geen seepbakkie in die stort nie en 'n "plastiekgordyn" i.p.v. 'n mooi glasdeur wat goed sal inpas by 'n 4-ster-eenheid. Ons het tevergeefs gevra na 'n 4-ster-graderingsertifikaat ... Sommige jare s'n pryk wel teen die muur by ontvangs. Lugreëlaar is 'n los eenheid op die vloer met 'n plastiekpyp wat warm lug uitvoer na buite deur 'n gat in die muur. Pyp is vasgeplak met plastiek wat lostrek weens hitte. Dit raas baie en warm lug kom terug in die kamer. Boonop is die kamer reg bo die kombuis wat baie raserig is tot laat. Na die tweede ontbyt het ons nie weer ontbyt geëet nie. Dit was onsmaaklik en verkeerd voorgesit. Die bestelde vars koffie was heerlik. Ons het die eerste aand 'n klagte by die bestuur ingedien en herhaal die volgende oggend. Dit het darem gelei tot 'n apologie en heelwat regstellings in die kamer: ander bedkassies, blomme, sjampanje, blindings. heel stortsiffie en blokkasie reggestel. Die res: Bedlampie, hangkas steeds oop bo, lugreëlaar is nie eers aangemeld nie. Ook nie deurslot wat agterstevoor ingesit is nie. Na die regstellings, kry die kamer 40%! Op die aand van ons herdenkingsdag, is ons wel aangenaam verras met roosblare in die vorm van die syfer "38" op ons tafel uitgepak en 'n komplimentêre bottel tafelwyn van ons keuse vir 'n beter nasmakie! 4-ster? Nie regtig nie ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrissie V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chrissie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en heerlik!

Die diens by die gastehuis was goed. Het 'n rustige naweek gehad. Lekker kos en die gasheer was baie oulik. Die boot ete was ook lekker, net die atmosfeer was te besig. Baie mense, maar seker almal se reg hulle het immers daarvoor betaal. Ek sou net graag 'n romantiese, rustige atmosfeer op die boot wou ervaar. Maar verder heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus Cornelis V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Cornelis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Die mees ongelooflike naweek ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die aankoms tot die afklim van die boot was dit een "awesome"-ervaring, baie dankie.

Die swembad se "creepy crawly" deur die nag was bietjie steurend, maar verder was dit "awesome".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirriam M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mirriam M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed my stay.

More variety in terms of breakfast menu. Room comfortable and massage was out of this world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns R - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Baie rustig en lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys N - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Thys N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsug.

Staf baie vriendelik en behulp saam. Het dit baie geniet. Baie dankie Lekkeslaap. Julle reelings was baie goed na ek gesukkel om die deposit slip by julle te kon kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andy S - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice getaway. Everything was as expected

It was a good stay. We had an upgrade to a Honeymoon suite which was a bonus but it was a bit exposed to the pool area and garden. There was also a strange noise throughout the night - the kreepy krawley perhaps?. The boat ride was great, food was good - altogether a very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelise S - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing!!

Relaxing!! Didn't wanted to go home!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thanks we enjoyed our stay there

The service and staff were excellent the only complaint that we had were the people who stayed ontop of our room who switched the jacuzzi on and of during the whole night untill two in the morning so we didn't got much sleep

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon X - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon X
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is stunning & we enjoyed our stay there

The place is stunning & we enjoyed our stay there...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie P - Okt 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a pleasure it was for mind, body and soul

Nicely situated. Very helpful and friendly people. Wonderful atmosphere and delicious food. Will visit for sure again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jocelynstraat 105, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxNzlmYmQ2LTViOWItNGE2Ny05ZjQ0LWM4NjY2YWY5ZjBkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag, vir 2 mense 32 5 1 4 105 Jocelyn Street Kosmos 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.743611937078 27.840278148651