La Dolce Vita Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Dolce Vita Guest House is 'n luukse, unieke gastehuis wat in die skilderagtige Umhlanga Rocks geleë is. Dié gastehuis bied 'n heerlike ontspanne atmosfeer en gerieflike, ruim kamers.

Verblyf word gebied in bekoorlike, individueel versierde gastekamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, privaat badkamer, lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook internasionale kragproppe beskikbaar, en gratis WiFi is in alle areas by die B&B beskikbaar.

Daar is ook 'n gesellige sitarea waar gaste verwelkom word met gemaklike rusbanke. 'n Heerlike Engelse ontbyt, koffie, tee, vrugtesap en ander eetgoed is soggens beskikbaar.

Daar is 'n wasgoeddiens op versoek beskikbaar, asook 'n pendeldiens van en na King Shaka Internasionale Lughawe wat net 15 km van die gastehuis af is. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Dolce Vita Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false