La Domaine 2
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 63 Queen Street, La Domaine-kompleks, Manaba Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R735R662 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Domaine 2 is ’n selfsorgwoonstel in die veilige La Domaine-kompleks in Manaba Beach, naby strande en verskeie geriewe.
Die woonstel is vir gesinne geskik, bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed. Daar is 'n koningingrootte-bed in die derde slaapkamer. Hierdie 2 slaapkamers deel ’n badkamer met ’n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en ’n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het ’n etenstafel waarby 8 gaste kan sit en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv en WiFi. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder, slimkaart, kabels en afstandbeheer saambring. Die sitarea lei na 'n groot balkon wat n die see front en gasbraaigeriewe het.
Daar is veilige parkeerplek in die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by La Domaine 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 653
Jaar gelys 9
Ligging
- 63 Queen Street, La Domaine-kompleks, Manaba Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 63 Queen Street, La Domaine-kompleks, Manaba Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom