LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Felicita Boutique Self-catering Villas | LekkeSlaap
+223

La Felicita Boutique Self-catering Villas

4 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 13 Okt 2021 tot 29 Okt 2021.

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella-weg 17, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 890 R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Felicita Boutique Self-catering Villas is in Somerset-Wes aan die voet van die Helderberg in die middel van 'n rits wynlandgoedere en gholfbane geleë, naby die kosmopolitiese Kaapstad. Dit is die ideale keuse vir 'n onvergeetlike vakansie-ervaring. La Felicita spog met 'n tuin en seisoenale swembad, en is sowat 3 km van Lourensford Wynlandgoed en Vergelegen Wynlandgoed af geleë.

Verblyf word in 'n rits gaste-suites, woonstelle en losstaande eenhede aangebied, en elkeen is uniek versier en gemeubileer. Alle eenhede het lugversorging en sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in. Daar is ook 'n kombuis wat ten volle toegerus is. 'n Paar van die eenhede het eetareas, stoepe, of albei. Daar is 'n privaat badkamer met komplimentêre toiletware en 'n haardroër in elke eenheid. Handdoeke en bedlinne word voorsien.

La Felicita Boutique Villas & Apartments beskik oor 'n braai-area waar gaste heerlik langs die vuur 'n maaltyd saam kan voorberei.

Inkopies en middagete-pakkies kan op versoek afgelewer word. Gaste kan veerpyltjies op die perseel speel en die area is gewild vir gholfspeel, fietsry en voetslaan.

Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir La Felicita Boutique Self-catering Villas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Stella-weg 17, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Felicita Boutique Self-catering Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 890
Vanaf R945
per nag (plek vir 2)
was R1 890
Vanaf R945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella-weg 17, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c39a57f1dd66bba08271491c29b856c2f28d7ad8e11a5d1ebd42110f6092ce577f9068d62d0cc65eadc986bb097031ca827?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 890, nou Vanaf R945  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 17 Stella Road Somerset West 7129 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.064127577257 18.855022389075
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!