La Grace Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Grace is 'n gerieflike drieslaapkamerkothuis in Bettysbaai, slegs 'n uur van Kaapstad af. Geniet die betowerende uitsigte oor die berge, die sonsondergange en die geluid van die golwe wat teen die rotse dreun.

Die huis bied gemaklike slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Daar is 2 dubbelbeddens en 4 enkelbeddens en alle linne word voorsien. Daar is ook meer as genoeg stoorplek. Daar is een volledige badkamer en 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer.

Die huis is volledig toegerus om te verseker dat jy 'n ontspanne wegbreek kan geniet. Die leefarea het 'n TV met DStv-toegang. CD- en DVD-speler, en verskeie speletjies vir jou vermaak. Die eetarea het sitplek vir 6 tot 8 gaste. Daar is 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, potte, breekware en eetgerei in die kombuis.

Geniet warm somersdae onder die bome, by die strand of buite by die braai-area. As die koue bietjie knou kan jy lekker snoesig langs die kaggel ontspan.

Slaapplek

'n Bespreking by La Grace Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Grace Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za