LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Grâce | LekkeSlaap
+17

La Grâce

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir La Grâce
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Adri M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri M
Enkelreisiger

Heerlike, veilige, rustige plekkie naby alles.

As jy vir selfsorg soek, waar jy net in die plek kan rondhang, is dit nie regtig vir jou nie. Dit is puik vir oorslaap en dan om rond te kuier of jou besigheidsbesoeke te doen. Pragtige omgewing, rustig, veilig en naby alles.

Leon H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en bekostigbaar.

Netjiese verblyf met alles wat jy nodig het vir 'n paar dae se oorbly. Rustige tuintjie waar jy kan ontspan. Uiters stil area. Hoog aan te beveel.

La Grâce's terugvoer

Leon Hunter en sy gade is baie vriendelike en bedagsame gaste. Hulle het ons plekkie onberispelik netjies gehou. Dit was 'n absolute plesier om hulle te akkommodeer. Beveel hulle sterk aan vir enige verblyf waarvoor hulle in die toekoms sou aansoek doen!

La Grâce
Jorieta J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorieta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

La Grace is beslis 'n besonderse juweel op enige reisiger se kaart. Die kamer is baie skoon en netjies toegerus met allles wat 'n reisiger benodig en meer. Die ekstras was besonders. Die verwelkomingsbordjie en sjokolade het ons sommer baie welkom en tuis laat voel. Die eienaars was baie vriendelik en verwelkomend. Ons sal La Grace aanbeveel vir enige keurige reisiger. Ons sal definitief weer daar bly wanneer ons die Kaap besoek.

Meshack M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meshack M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very peaceful and nice.

Very clean, beautiful and quiet.

Sonia V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V
Enkelreisiger

Netjies, vriendelike diens, aan absoluut alles gedink wat mens kan benodig.

Lieflike plek, lieflike mense en die sjokolade, melk, beskuit, sjampoe en stortjel 'n luukse bederf!

Lezanne S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne S
Enkelreisiger

Baie knus plekkie, regtig oulik en sal dit beslis aanbeveel.

Knus en warm woonstelletjie. Ek het van die tema van die kamer ook gehou.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very cosy little place, really nice would definitely recommend this place.

Cozy and warm little apartment. I really liked the theme of the room as well.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Norman C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed there for 3 nights.

The place was as expected. Liked the private, quiet corner behind the unit. Very friendly people. Will definitely consider it for our next visit.

Will P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Will P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gawe mense, sal definitief weer gaan, maar die keer langer.

Daar is Netflix!

La Grâce's terugvoer

Julle was puik gaste en het baie mooi na ons plekkie gekyk. Hulle was baie rustig en ons het byna nie van hul teenwoordigheid geweet nie. Baie aangenaam om met Will te kon deel en sal hulle met die grootste vrymoedigheid aanbeveel!

La Grâce
Wilmar V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmar V
Enkelreisiger

Waarde vir geld en vir seker die moeite werd.

Presies soos beskryf en waarde vir geld. Sal vir seker weer gebruik maak van hierdie ligging.

La Grâce's terugvoer

Wilmar se moeder, Helouise, ons gas, is 'n baie vriendelike en aangename persoon. Dit was 'n plesier om haar hier te kon huisves. Beveel haar sterk aan oral waar sy mag gaan.

La Grâce
Zelda F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, baie gasvrye mense, veilig en baie netjies. Sal enige tyd weer daar bly en ook oral aanbeveel.

Baie lekker gebly en baie sentraal.

La Grâce's terugvoer

Dis so aangenaam om sulke pragtige mense soos Ben en Zelda te huisves. Het ons plekkie deurentyd skoon en netjies gehou. Sal hierdie aangename paar met vrymoedigheid aanbeveel.

La Grâce
Nigel P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel P
Enkelreisiger

Dit was baie lekker rustig en 'n veilig woonbuurt.

LA Grâce is 'n lieflik plek. Mooi netjies alles op hulle plek. Die ontvangs was baie goed en lieflik. Sal mense na LA Grâce toe verwys, want dit is 'n rustige en lieflike woonbuurt om jou vakansie deur te bring. Baie dankie aan LA Grâce vir hulle gasvryheid.

La Grâce's terugvoer

Nigel was 'n wonderlike gas. Baie vriendelik en het ons plekkie altyd 'spotless' skoon gehou. Sal hom enige tyd as gas aanbeveel.

La Grâce
Lalla L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalla L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjiese verblyf in pragtige omgewing.

Smaakvol en uiters netjiese verblyf. Gasheer en gasvrou is baie bedagsaam en behulpsaam gewees! Baie veilig en sentraal geleë.

La Grâce's terugvoer

Dit is altyd 'n groot plesier om persone soos Lalla en Freek te huisves! Ons plekkie was altyd sprankelend skoon en netjies gelaat en hulle vriendelikheid en bedagsaamheid was altyd sigbaar. Voorwaar 'n voorreg om hulle te kon huisves!

La Grâce
Phumzile M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Phumzile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place and the surroundings are fine.

The place is fine, however, they can improve by making sure that their kitchen area for visitors to be able to do some few things for example, include a small sink to be able to rinse dishes, fruit, etc.

Vanaf R395
per nag (plek vir 2)
Vanaf R395
per nag (plek vir 2)
Vanaf R395
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ameliastraat 5, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cdc2a25c0d5916b9102473b73fb2029117a4d2462b3982bf98f460aceeed2296c93cb3483dae64005d5b83fc4e4bb120a93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R395  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 5 Amelia Street Amanda Glen 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.85878 18.66335
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!