LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La La Nathi Country Guest House | LekkeSlaap
+31

La La Nathi Country Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 170 resensies vir La La Nathi Country Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ronelle B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te lekker, als wonderlik en gasvry.

Baie aangename plek en mense is so vriendelik en ontbyt is wonderlik.

Yolandi V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Gesin met klein kinders

Exactly what we needed after a long day of driving

The rooms are beautifully decorated, welcoming and well equipped for an overnight or even longer stay. The jungle gym was a bonus and being a coffee lover, I was surprised at the amount of coffee, tea and sugar supplied. The food was amazing and the breakfast was amazing (way too much). The staff were welcoming and friendly. Will definitely stay here again!

Marius B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Rondawel baie netjies en warm.

Van die wag by die hek tot die ontvangs was almal baie vriendelik. Ontsien geen moeite om vir gaste behulpsaam te wees nie. Ontbyt was heerlik. Die hele landgoed was pragtig.

Ansie S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, gerieflik en mooi.

Die rondawels is baie netjies en die ondervloerse verhitting 'n pluspunt. Die steak is uit die boeke, sag en heerlik. Komplimente aan die sjef. As jy nie aan verkeer gewoond is nie, gaan die vragmotors op die N3 'n probleem wees.

louis g - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
louis g
Besigheidsreis

Skoon en netjies.

Alles was skoon en baie netjies met ondervloerse verhitting. Die WiFi het goed gewerk. Die aandete was geurig voorberei.

Cleopas L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleopas L
Besigheidsreis

Lovely.

I was there for one night and it was peaceful.

David D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagbestemming.

Meters vanaf die N3.

Riana B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Gesin met klein kinders

Skoon en gerieflike verblyf gewees vir ons rit met twee Klein kinders vanaf JHB na KZN

Oornag geriewe was baie gerieflik. Klein speel area om kinders besig te hou. Kamers was heerlik warm en skoon.

Floyd B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Floyd B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Always pleasant, clean, heated floors, enjoyable restaurant, delightful helpful staff.

Convenient stopover between Gauteng and KZN. Comfortable accommodation, nice restaurant, delightful staff.

Brahm H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brahm H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap tussen Durban en Pretoria.

Ons was aangenaam verras deur die netheid en gemak van die akkommodasie.

Chris P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Dit was lekker om halfpad deur ons reis te oornag.

Marietjie V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon

Baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.

Elanie V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elanie V
Gesin met klein kinders

Was 'n goeie plek vir 'n russtop op pad see toe.

Sien sterre.

Mariska H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska H
Gesin met klein kinders

Netjies, gerieflik.

Ons het net oornag maar die kamer was voldoende en die aandete was heerlik. Ons was net effens onseker oor die veiligheid aangesien ons van nature oor veiligheid belommerd is. Daar was nie diefwering op die vensters nie maar hulle het ons ingelig dat daar 'n sekuriteitspersoon aan diens was deur die nag.

Annari C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese oornagplek.

Ons was verras met die oulike plek. Kan dit enige tyd aanbeveel. Die omgewing is so rustig en alles is netjies en skoon.

Riana O - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornagverblyf op pad Suidkus toe.

Netjies, rustig en die restaurant bedien heerlike etes!

Petrus B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens deur Annemarie en personeel.

Goeie halfpad merk vir besoekers aan die Natalse Kus of sakereisigers.

Fred B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename personeel, heerlike kos en baie netjiese verblyf.

Baie jammer dit is so naby aan die N1 wat deurnag nogal besig is. Dit het egter nie afbreuk gedoen aan 'n heerlike oorslaap nie.

Jack R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon gerieflike verblyf.

Lekker oorslaapgeriewe.

Lynne B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynne B
Saam met vriende

Short stay, cute place overall decent.

I work in hospitality and thought the service could improve slightly however it was nothing in particular that was bad. Enjoyed the lovely venue and quick overnight stop. The food was okay. The lasagne was kinda plain and Continental breakfast was alright, too bad it wasn’t fully set up at the time the first two families were there.

Christa S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke!

Kon nie vir beter gevra het nie! Uitstekende diens met kos, netheid. Oor die algemeen 'n briljante verblyf met vriendelike personeel.

Nicolette J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Word aanbeveel.

Baie lekker. Sal dit aanbeveel en hoop om gou weer n draai te maak.

Michael J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming and clean.

Nice place to rest if you're on a long journey. It's peaceful and one has amazing views of the mountains.

Jeanette B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Vriendelike diens.

Baie lekker gebly. Ontvangs baie behulpsaam.

Sav G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sav G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, spacious, convenient and ideally located.

Fantastic place to stop en route to Drakensberg. Clean, spacious and fantastic service.

Quinton D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton D
Gesin met klein kinders

Gerieflike oornag tussen Noord en Suid.

Ons het vertoef in Thandi ons het ongelukkig weens onbeheerde omstandighede baie laat daar aangekom, maar was vergesel deur die sekuriteit tot by ons kamer. Kamers was netjies en skoon, die bed met vars linne was verwelkomend na die lang pad. Die restaurant was knus, plaasgevoel met heerlike bykosse om van te kies. Die personeel was vriendelik en behulpsaam, en die ontbyt heerlik en vullend. Ek sal La La Nathi weer besoek en aanbeveel.

Mariaan J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Baie rustig en goeie ontbyt.

Ideale oorslaapplekkie op pad see toe. Veilig en baie netjies.

Elsie J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie J

Plek is op die pad na Durban en 'n heerlike oornagrus.

Plek is wonderlik vir bejaardes, tieners en toddlers. Die swembad is 'n bonus, was net bietjie koud.

Niconet V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niconet V
Gesin met klein kinders

Was met vakansie.

Baie lekker gebly en baie mooi plek. Vriendelik, baie skoon en netjies.

Gerhard M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel gesellig en aangenaam

Ons sal La La Nathi ons halfweg-oornag vir die toekoms maak.

Janet V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Besigheidsreis

Private with great service and meals.

Very friendly reception on arrival and the steak was top quality delivered to the room on request. Clean neat and comfortable. Would love to spend more time there on holiday.

Elsie J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie J

Heerlike veilige oornagplekkie.

Baie rustige oornagplek. Tieners kon rondloop en verken en die gratis WiFi was hul aantrekking. Tweejarige het die swembad en speelpark geniet. Ouma kon vroeg gaan slaap.

Marc E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marc E
Gesin met tieners

Second visit. Great stopover. Expected breakfast as part of package.

Only failing was lack of sanitisers in bedrooms. Breakfast as extra charge was a surprise and reduced the overall value.

Sonja F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja F
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dit was 'n lekker ontspanne atmosfeer en het lekker uitgerus voordat ons ons reis voortgesit het.

Michelle P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Gesin met klein kinders

Die kos was heerlik, kamers is baie skoon en netjies!

Heerlike koekies saam met koffie in die kamers!

Marleen O - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marleen O
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Heel gemaklik vir oorslaapplek op pad kus toe met klein kindertjies vir wie die pad te lank is. Goeie diens, skoon en lekker kos.

Ernst Lodewikus C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst Lodewikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvrye rustigheid.

Vriendelikke ontvangs, plek is netjies en skoon met pragtige bome en plantegroei. Kos is goed voorberei en smaaklik. Diens is puik en personeel weet wat hulle moet doen.

Ane J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane J
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike diens en rustige plek.

Baie gerieflike kamer met die nodigste benodighede om in gemak lekker daar te rus. Heerlike en bekostigbare kos by die restaurant.

Deon V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money, and awesome service.

See stars.

Paul E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, maar effens afgeleef.

Skoon en netjies maar kort opknap.

Erica B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica B

Was baie lekker om daar te oornag, die pad geraas is net bietjie baie snags.

Sal ook net voorstel om eetgerei soos 'n bord, mes en vurk in te sit en dan ook 'n vadoek of twee. Verder is dit heel gerieflik.

Christoffel A M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christoffel A M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, gerieflik en goed geleë.

Baie vriendelike mense en puik kos.

Sw H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sw H
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie skoon en veilig.

Sandra B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, ongerepte plek, dis goed onderhou en die personeel is so vriendelik.

Pragtige plek, alles was goed.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean and pristine place, it is well maintained and all the staff are so friendly.

Beautiful place, everything was great.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ernst B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van jou eie. Voel tuis!

Sal beslis weer kom kuier en vriende en familie aanraai om te kuier.

Marnus V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker met die 2 klein kinders oornag op pad see toe. Uitstekende ligging met fantastiese diens.

'n Paar lekker goed sluit in dat die kamer baie elektriese proppe het. Die webwerf sê geen ete's op Sondagaand nie, maar ons kon kos kry by die restaurant. Kos was lekker. Probeer veral die Msobu (nastergal) milkshake.

Bruce B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce B
Gesin met klein kinders

Great cottage, very pretty landscape.

Nice stopover back from San Lameer. Perfect distance for an overnight stay if you want to break up the trip. La La Nathi is very pretty and a restful place to stop over.

Jonathan Themba K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan Themba K
Saam met vriende

Beyond expectations.

I was just looking for a quick overnight stay-over to sleep and refresh in the morning. When I arrived, I felt like I should have booked a longer stay. I will definitely go back for a weekend away.

Karin S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karin S
Gesin met tieners

Aangename oornagverblyf.

Akkommodasie is goed en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Krag is 'n probleem in Harrismith. Die gastehuis het wel 'n kragopwekker wat in werking is vanaf 5:00 to 22:30. Dit was baie warm op 20 Desember 2019 en a.g.v. die kragprobleem kon ons nie die waaiers gebruik nie - dit was dus ongemaklik warm gedurende die nag. Die gastehuis (Rondawel no. 15) is baie na aan die hoofpad en die verkeer op die N3 hou nooit op nie. Dwarsdeur die nag hoor jy swaar voertuie verbyry - dit was nogal bietjie steurend.

Engela B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Engela B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Die plek het al vir 12 dae nie krag nie en 'n generator word net sekere tye aangeskakel. Jy kyk nog 'n fliek dan is die krag af. Verstaan dit is 'n probleem in die dorp, maar ons as gaste kon ten minste in kennis gestel gewees het.

Riaan D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Gesin met tieners

Baie gerieflik, goed geleë en netjies.

Dis die vierde keer dat ons hier oorbly op pad na die suidkus. Die fasiliteite is fantasties onderhou, baie skoon en die personeel fantasties. Definitief die plek om oor te bly, dis reg langs die N3 net buite Harrismith.

Suzette W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette W
Besigheidsreis

Uitstekende verblyf.

Heerlike plek om oor te bly. Skoon, puik kos, vriendelike gasheer en goed opgeleide personeel. Ek sal beslis weer oorbly as ek in die omgewing is. Ek sal wel 'n paar sagter kussings aanbeveel. Net as 'n opsie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent accommodation.

Lovely place to stay over. Clean, great food, friendly host and well-trained staff. I will definitely stay over again when I am in the area. I would recommend some softer pillows though please. Just as an option.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wanda V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het die oorslaap geniet. Dink net die rondawels kan 'n bietjie opgedateer word. Die kos in die restaurant was van baie goeie gehalte, die ontbyt was heerlik, en die personeel baie vriendelik. Ek wil net vir Thembi, die ontvangsdame, bedank; sy is so 'n warm, vriendelike mens, dit was lekker om met haar te werk.

Cathy O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cathy O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed.

Báie mooi omgewing. Netjiese wooneenhede.

Anton B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier in die pub.

Baie lekker kamer, was mooi skoon en netjies. Sal weer daar oorbly.

Theo Y - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo Y
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Die oorslaap by La La Nathi het alle verwagtinge oortref. Die diens en kos is uitstekend. Sal dit hoog aanbeveel vir mense wat halfpad tussen JHB en Durban wil oorslaap.

Johan V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lieflike kamer, maar die lawaai van die N3 kan mens wakker hou.

Wat 'n fantastiese bly, kamer Jabulane was pragtig en 5 ster! Het gastehuis gebel en gevra of hulle kroeg sou oop maak vir WC final en dit was gereël. Hoe verbaas was ons dat die eienaars ook sommer saam kom kyk het. Sal vir seker weer daar bly. Kos was baie goed en pryse baie billik. Het baie geniet!

Liezel N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Sou net graag 'n klein yskassie in die eenheid wou gehad het.

Theo Y - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer daar oorslaap.

Ons was verras met die verblyf en vriendelikheid van die personeel. Die kos was uitstekend. Ons het heerlik gerus. Baie dankie aan La La Nathi se personeel. Julle is tops.

Madeleine J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel en uitstekende verblyf.

Ons was verras met die vriendelike en hulpvaardige personeel. Ons eenheid was pragtig en super netjies. Alles is stylvol versier en alles wat jy nodig het vir oornag verblyf. Die restaurant op die perseel is van top gehalte en ons het ons aandete terdeë geniet. Ek sal La La Nathi met 'n geruste hart aanbeveel.

Deon J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon J
Gesin met tieners

Friendly staff, good clean facilities, value for money.

The rooms were clean and neat, staff very friendly and helpful.

Anelda B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anelda B
Gesin met tieners

Baie dankie vir die ekstra moeite.

Ons wou graag van julle braaier by die swembad gebruik maak om aandete te maak en lekker saam te kuier. Die braai-area was bietjie teleurstellend en sonder opwasgeriewe. Ons het toe eerder besluit om aandete te bestel en by ons kamer te laat aflewer. Ek het vir ekstra groente gevra wat nie op die menu was nie. Die kos het stiptelik op die afgespreekte tyd gearriveer, ekstra groente ingesluit. Die kos was heerlik, baie dankie vir die ekstra moeite om ons te akkommodeer.

Renier Z - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

La La Nathi het ons verwagtinge oortref. Die rondawel is baie mooi en skoon en die ontvangsdame baie vriendelik. Dit was great, dankie.

Tjaart V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vry in die natuur, maar trokke raas.

Die gastehuis bied 'n baie aangename verblyf en die fasiliteite is baie goed. Ongelukkig is dit baie na aan die snelweg en raas die vragmotors voortdurend. Selfs in die nag is dit baie steurend en belemmer jou slaap.

Estelle D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle D
Enkelreisiger

I was comfortable.

If travelling, an ideal place to rest and stay overnight.

Wanda B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda B
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies, goeie waarde vir geld en vriendelike diens.

Juan B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place and great service.

We were warmly received. Staff are all well trained and friendly. The room was great and the food was awesome.

Rachel H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel H
Enkelreisiger

Exceptional!

Coming from freezing Southern Free State, I loved the underfloor heating and the heater in the bathroom! Friendly, welcoming reception. What a lovely place. Will definitely overnight there again.

Daniel J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die oorslaap regtig geniet.

Kamer baie netjies en skoon. Aandete en ontbyt lekker, kos goed voorberei.

Linda S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Vriendelike diens, hulpvaardig en netjies.

Ben W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige omgewing.

Ons het die kamer en omgewing baie geniet. Ons was teleurgesteld met die aandete. Hoewel daar genoeg kos was, was dit nie smaakvol nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A beautiful environment.

We have enjoyed the room and environment very much. We were disappointed in the dinner. Although there was enough food it was really not tasteful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tienie C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikste diens.

Mens kry nie meer sulke vriendelike diens nie en dis van al die personeel waarmee ons te doen gehad het, hou so aan La La Nathi Country Guest House en wees 'n voorbeeld vir ander.

Riette E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette E
Gesin met tieners

Lekker knus en so 'n mooi omgewing.

Ons was heeltemal verras en uit die veld geslaan! Dit is so pragtig en jy voel sommer dadelik deel van die natuur - weg van die stad se lawaai. As jy tussen die Akkerbome deurry, kan jy maar weet dat jy lekker gaan bly. Ek beveel dit vir seker aan as 'n oornagplekkie as jy lang pad ry. Lekker ondervloerse verhitting, so die kamer bly warm en snoesig. Ek sal sonder twyfel weer vir La La Nathi besoek! Dankie ook aan die personeel wat ons vooraf bel en bevestig dat ons nog op pad is, en ons dan so met ope arms ontvang.

Monique M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M
Gesin met klein kinders

Baie mooi plek met lekker kos.

Uitstekende vriendelike diens, baie skoon en netjies. Baie mooi verblyf en lekker vars kos.

Bea W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bea W
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf met vriendelike personeel.

Die gastehuis het uitstekende geriewe wat in 'n pragtige tuin en omgewing geleë is.

Monique K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K
Gesin met klein kinders

Pragtige plek en baie kinder-vriendelik.

Plek is pragtig en kamers mooi skoon. Daar is spasie vir kinders om te kan hardloop en speel en die warmswembad was baie lekker! Die staff is almal baie vriendelik en behulpsaam, sal enige tyd weer daar oorbly!

Reinhardt S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt S
Gesin met klein kinders

Dit was puik.

Goeie diens, baie netjies, vriendelik. Kroegpryse net bietjie duur.

Stienie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie S
Enkelreisiger

Baie goed.

Heerlike aandete gehad. Diens was baie goed.

Paul Scheltes N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul Scheltes N
Saam met vriende

Prima verblijfplaats, mooie tuin.

Voor een kort verblijf rond Harrismith een prima verblijf dichtbij de snelweg N3. Dit is een voordeel voor de bereikbaarheid, maar ook een nadeel omdat de snelweg goed hoorbaar is. Personeel zeer behulpzaam en vriendelijk.

Rob M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly, clean and convenient.

The only criticism is that the bedroom we had lacked a stand to put our luggage on so the suitcases had to be put on the floor! Otherwise we enjoyed our stop over.

Ellen B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen B
Gesin met tieners

Baie mooi, gerieflik en vriendelike mense!

Ons is verras deur die mooi plek, die vriendelikheid en gasvryheid!

Thembinkosi K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembinkosi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A romantic getaway to rekindle our love.

Our stay was perfect from the onset, the staff was very friendly and the room neatly prepared.

Daniel L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek.

Ons sal La La Nathi enige tyd aanbeveel. Die chalets van sandsteengebou is ruim en baie netjies. Die diens is uitstekend en die aandete was ook baie smaaklik.

Corine S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corine S
Gesin met klein kinders

Die perfekte oorslaapplekkie op pad see toe.

Dit was die tweede keer wat ons by La La Nathi gebly het op pad see toe en ons het dit net soveel soos die eerste keer geniet. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect stay to sleep over on our way to the sea.

This was the second time we slept over at La La Nathi on our way to the sea and we enjoyed it just as much as the first time. Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kobus B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Gesin met tieners

Ontspannende, halfpad stop na die kus.

Personeel was professioneel en baie behulpsaam. Aandete was waarde vir geld. Baie lekker stop na die kus gewees.

Lynn F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn F
Gesin met tieners

Loved it. Food was great!

Lovely room! Great amenities in the room.

Merize J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Merize J
Gesin met klein kinders

Baie netjies, baie vriendelike personeel!

Sien sterre.

Amanda B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

Ons is goed en vriendelik ontvang. Die kos was uitstekend en die mense was baie gasvry. Het die aand daar baie geniet, en beplan om weer terug te gaan, al waaroor ek kan kla is die bed.

Annelie W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie W
Gesin met tieners

Absoluut die kuier werd.

Vriendelikste personeel ooit. Heerlike etes. Silwerskoon slaapgeriewe. Verdien beslis vyf sterre.

Louis V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met vriende

Baie lekker plek, sal weer daar slaap.

Sien sterre.

Edgar B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Halfway stop.

For us it was a halfway stop between Durban and Joburg. Would be a good location for day trips to the Drakensberg region too. Location is just beneath the N3 outside of Harrismith and you can hear the trucks passing by all the time. For us it was okay. Our bungalow No. 6 was spacious and well appointed. Staff was nice. Had a very good dinner at the restaurant.

Albert M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert M
Saam met vriende

Wonderlike oornagstop tussen Gauteng en die Suidkus.

Uiters vriendelike ontvangs en diens was uitstekend! Baie netjiese verblyf en die omgewing is pragtig!

Roelof V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Warm ontvangs, goeie kos, waarde vir geld.

Jo-ann M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredibly comfortable accommodation!

We were very impressed with La La Nathi Country Guest House. I would love to stay there again. It was great value for money, the staff were so friendly, the food was delicious, the room was warm, clean and so comfortable. Loved it!

Deon B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Gesin met klein kinders

Skoon, warm, professioneel!

Sien sterre.

Deon V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees en baie netjies.

Was op pad huis toe, so dit was net om die reis te breek, sal dit enige tyd aanbeveel.

Charl D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D
Gesin met klein kinders

Fantasies!

Baie gemaklik langs die N3, baie netjies en skoon. Ontbyt is fantasties en hulle het Illy koffie!

Willie E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulikste huisies.

Baie oulike huisies. Goeie diens. Mooi omgewing en die hoofpad was nie hinderlik nie. Sou graag in die winter wou gaan om die vloerverhitting te gebruik. Ons is so vriendelik ontvang deur die ontvangsdame. Baie dankie sal die plek enige tyd aanbeveel.

Louisa-mari P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa-mari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Baie gerieflik vir oornag.

Raynard D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek en perfek vir n oornagstop, reis na die kus.

Baie netjiese plek en sal dit aanbeveel vir 'n oornagstop asook 'n naweekbestemming.

Niek V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niek V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, skoon, vriendelik, heerlikste ontbyt.

Pragtige plek. Vriendelike ontvangs. Sal sterk aanbeveel. Ontbyt uitstekend!

Louise L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L
Gesin met tieners

Baie mooi, die kos is uit die boonste rakke, baie luuks, skoon en vriendelike diens.

Behalwe vir die teerpad so naby se geraas.

Carlin V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en aangenaam.

Aangename oornagverblyf en vriendelike personeel.

Edna G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna G
Gesin met tieners

Die kamers was ruim en skoon en restaurant kos was fantasties.

Ons geniet dit altyd om hier oor te bly. Fantastiese kos.

Vanessa S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S
Besigheidsreis

Uitstekende verblyf en diens.

Ons ervaring met La La Nathi Country Guest House was vanaf die bespreking tot en met die verblyf, absoluut wonderlik. Vriendelike diens en alle navrae is vinnig en doeltreffend beantwoord. Die verblyf was uitstekend en ons sal weer daar bly.

Andre V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Op pad na die Suidkus het ons besluit om daar te oornag. Baie netjies, lekker kos, vriendelike staf en ons het baie welkom gevoel. Sal graag weer teruggaan.

Chrisna F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna F

Fantasties!

Wat 'n wonderlike plek! Ons het dit geweldig geniet. Dit plek is ongelooflik mooi en skoon en almal is behulpsaam met enige versoek. Ek is spyt ons het nie langer gebook by julle nie. Sal vir seker terugkom! Ek sal La La Nathi definitief aanbeveel.

Andries F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, uitstekende diens.

Sal dit vir almal aanbeveel.

Danie V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en die maaltye is voortreflik.

Tydens ons aankoms het dit gereën en die kamer was oorspoel. Hulle het egter onmiddellik dit laat droogmaak. Hulle kan sekerlik 'n plan maak sodat die water nie inspoel nie. Die stortbad se vloer het definitief 'n goeie skoonmaak nodig. Dit was nie moontlik om dit te gebruik nie.

Mari S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker halfpadstop.

Skoon en netjiese halfpad-oornaggeriewe.

Amanda R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige akkommodasie en heerlike etes!

Personeel was baie vriendelik en gasvry. Daar was genoeg plek om die karavaan wat ons gesleep het te parkeer. Sal definitief weer daar oornag!

Elmien T - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmien T
Saam met vriende

Aangenaam verras.

Baie gerieflik naby N3, vir vinnige oorbly op pad kus toe. Personeel was vriendelik en behulpsaam en die kos was iets om oor huis toe te skryf. Aandete was uit die boonste rakke en ontbyt was regtig baie lekker met iets vir elkeen se smaak! Sal La la Nathi vir seker aanbeveel vir ander.

Japie D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker halfweghuis op pad Suidkus toe.

Baie mooi netjiese plek. Enigste probleem is die ligging langs die N3. Die verkeer kom nooit tot rus nie en kan ligte slapers baie pla.

Tersia C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, Veilig en heerlik warm.

Pragtige plek. Koud buite maar warm en hartlik binne.

Greg F - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en waarde vir geld.

Alhoewel ons net vir een nag oorgeslaap het, was die suite van hoogstaande gehalte asook die diens en ontbyt. Die enigste negatief is dat die gastehuis 'n bietjie naby die N3 hoofpad is en deur die nag voertuig geraas gehoor het.

Alma M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, gerieflik, veilig.

Gasvrye ontvangs, gerieflike slaapplek, goeie kos in 'n veilige omgewing wat maklik bereikbaar is maak dat ons weer en weer sal teruggaan!

Lizette V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie, dit was ons eerste keer en beslis nie die laaste keer nie.

Ons was aangenaam verras met die verblyf en die heerlike ete wat ons op dieselfde perseel kon geniet.

Dirk V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Gesin met klein kinders

Goed.

Goeie waarde vir geld en lekker geleë op pad na die see of na die Drakensberge.

Adéle S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adéle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike en rustige plekkie om oor te slaap. En is net langs die N3. Amazing!

La La Nathi is regtig 'n baie lekker rustige oorslaapplekkie tussen Pretoria en Durban. Ons het in 'n rondawel oorgeslaap wat heerlik privaat was. Ons het ook by hulle aandete en ontbyt geëet, wat werklik baie geurig was. Die kroeg gemaak van sleeperhout, is ook iets besonders. Sal definitief weer terug wees en kan dit aanbeveel!

Natasja N - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens.

Baie lekker plek om oor te bly. Kamers is ruim, skoon en netjies. Die kos en diens is tops. Vriendelike diens. Ons sal La La Nathi beslis aanbeveel en sal graag weer daar oorbly.

Ruth S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en aangename omgewing.

Goed ontvang. Kamer volledig toegerus en baie skoon en goed instand gehou. Maak seker die rekening is korrek. Was behulpsaam en het geskakel dat ons selfoon in kamer vergeet het. Ons sal graag weer terugkom.

Hanlie J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J
Enkelreisiger

Baie goed.

Kamer pragtig. Diens in restaurant het ontbreek in sekere aspekte.

Frederik S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik S
Gesin met klein kinders

Pragtig en baie rustig.

Baie netjies en vriendelike diens, vars lug, was 'n fantastiese ervaring! La La Nathi sal my gerus weer sien!

Nadia B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflik en lekker. Skoon en netjies.

Jacques H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Met aankoms was ontvangs baie vriendelik. Kos by die restaurant is uit die boeke. Diens was vinnig en baie vriendelik. Kamers was uiters netjies en het oor als beskik wat nodig was. Die bestuurderes was baie vriendelik en het 'n persoonlike belangstelling getoon. Sal La La Nathi beslis voorstel vir enige iemand, al is dit net 'n oornagplek op pad of vanaf Durban of vir 'n week se verblyf.

Christine M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike gesellige halfweg stop tussen Pretoria en Durban, ek beveel met vrymoedigheid aan en sal hul definitief weer besoek.

Gesellig, landelik, netjiese tuine, uitstekende huishouding, professionele ontvangs.

Tersia V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam verras!

Wat 'n wonderlike oornag stop tussen Gauteng en Durban! Skoon, netjies, vriendelik, heerlike kos.

Herman L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Herman L
Gesin met klein kinders

Friendly staff and beautiful country.

A place I always wanted to experience halfway between JHB and DBN next to the busy N3. Staff were friendly, the rooms and area was tidy and clean. Rooms could do with a roof fan or aircon.

Magda L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon.

Ons het met 'n motorfiets gery, 2 nagte daar gebly. Kon maklik ander plekke besoek by Drakensberge, goed geleë, pad was mooi. Vriendelike personeel, heerlike kos, rondawel pragtig en skoon. Swembad was bietjie af en die gras was bietjie lank. Verder net lekker gebly. Lekker plekkie vir 'n nag of twee as jy net wil rus.

Ian G - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Alles was baie goed behalwe die bed. Ongelukkig het ek 'n rug probleem en die bed was te sag. Andersins geen probleem.

Usha R - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Usha R
Gesin met tieners

Was comfortable, pleasant and staff very helpful.

Beautiful, tranquil place to relax before continuing our journey to KZN.

Alta M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Baie netjiese, skoon verblyf.

Ina C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig wonderlik.

Skoon, vriendelike personeel, kos uitstekend, kamer skoon en geen tekort aan iets nie. Ons het eers 08:55 wakker geword dit alleen se baie. Ons sal dit weer doen. Vir LekkeSlaap, julle diens is uitstekend en ons sal julle weer en weer benader in die toekoms. Baie dankie.

Lize D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie geriewe, skoon en netjies.

Die rondawels naby die pad is net baie raserig.

Isabella D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella D
Enkelreisiger

Baie aangename oorslaap, heerlike lekker warm kamer en pragtige dekor.

Ek wil aanbeveel dat die gastehuis in beter matrasse belê, die nagrus was ietwat ongemaklik, baie harde matras en maak 'n nagrus nie goed nie, nieteenstaande dit was dit 'n aangename ervaring!

Hannes V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Enkelreisiger

Baie aangename ervaring.

Het net die stort in die badkamer gemis.

Mari S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Heerlik warm op 'n koue aand.

Lize M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5