LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Buitengracht Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

La Liberté bied gehalteverblyf aan sakereisigers of paartjies in Piketberg. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, hoofweë, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel is op 'n residensiële perseel en bied 'n pragtige uitsig. Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die kamer het 'n TV met DStv en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sanet D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie smaakvol, skoon met 'n pragtige uitsig. Ons het héérlik gebly by La Liberté. Dis 'n pragtige, skoon, netjiese, vars kamer, smaakvol en baie gerie...
Sien meer
Aug 2026
Mari K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon. Instruksies was baie deeglik. Niks gesukkel nie. Ons het baie lekker gebly.
Jul 2026
Denise L
Saam met lewensmaat
5.0
Het net gesukkel om plek te kry volgens maps. Duideliker bord van pad se kant af. Heerlik. Skoon, netjies en keurig. Sou gehou het van nog 'n porsie m...
Sien meer
Jul 2026
Zelda S
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean, great shower! Love the king size bed. Host was very accommodating. We had a wonderful stay and loved the decor!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Lee-Ann W
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice, will definitely book again. Plekkie was baie nice en net gemaak vir 2 persone. Dit is 'n stil area, het ook baie lekker geslaap.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 25 Buitengracht Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Liberté het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25 Buitengracht Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa248ea1bbfb0891d8633531efe7d03a87bbe49493fb3279f501b5eff88c6e916d8f829b7c6f5769db9d18dd1d2a39049aea3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 25 Buitengracht Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.902421356577 18.750962709926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang