L'Agulhas Akkommodasie by La Lise | LekkeSlaap
+7

La Lise

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkbosstraat 48, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Lise is in L'Agulhas en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n ekstra enkelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolf, koffie-en teemaakgeriewe, kookgerei en breekware.

Daar is 'n TV met DStv en komplimentêre WiFi.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by La Lise sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir La Lise
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Melkbosstraat 48, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Lise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkbosstraat 48, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMXY31hQ5ZEgzJTDA1Ps9bidyUTZqFugtU4nWI6t56RvetSZmtW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 48 Melkbos Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.827188277987 20.009236800842
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za