La Loggia on Portland B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Loggia on Portland B&B is naby die hartjie van Umhlanga en ideaal vir sake- of vakansiereisigers.

Die verblyf bestaan uit 5 en suite-kamers met lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die ruim sitkamer het 'n platskerm-TV en DStv, asook 'n deur wat na 'n skilderagtige terras lei. 'n Gemeenskaplike kombuis, braaigeriewe en swembad is beskikbaar. Ander geriewe sluit swemhanddoeke, WiFi, wasgoed- en pendeldienste in.

Ontbyt word daagliks in die silwerskoon eetkamer bedien. Engelse, Kontinentale of ander maaltye kan gereël word.
Daar is veilige parkeerplek op die eiendom en elektriese heinings vir ons gaste se veiligheid.

La Loggia on Portland B&B is ongeveer 5 minute se stap na die strand of 5 minute se ry vanaf die Gateway Shopping Centre.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Loggia On Portland B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false