+24
Selfsorg in Umhlanga

La Lucia 1

14 gaste

7 slaapkamers

10 beds

6 badkamers

  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Forest Drive, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

La Lucia 1 is 'n selfsorg-eenheid in Umhlanga, een van die mees gewilde vakansiebestemmings aan die Ooskus, noord van Durban. Daar is verskeie doendinge om onderdak of in die buitelug te geniet, wat Umhlanga die perfekte wegbreek vir besoekers van alle ouderdomme maak.

Die huis het slaapplek vir 14 gaste in 7 slaapkamers, waarvan 4 en suite-badkamers het. Vier van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n bad of 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n ruim leefarea met 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n groot platskerm-TV.

Die huis het 'n lieflike tuin met 'n groot swembad en 2 onderdakparkeerplekke.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Lugversorging

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 6 Forest Drive, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 15 000
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 15 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 15 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek

6 Forest Drive, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYVET5z2ZAK1SBABunjJi6BBUETU34fbYbcduw0aMZ0N1Zy1fwt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 000 per nag (plek vir 14) 6 Forest Drive La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.759341578536 31.06600135893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang