La Lucia Beach Villa 2
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 The Promenade, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
La Lucia Beach Villa 2 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Glenashley in KwaZulu-Natal, net oorkant die ikoniese Glenashley-strand. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n onvergeetlike vakansie met see-uitsigte.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n enkelslaapbank.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele in die leefarea, asook 'n TV met stroomdienste en WiFi.
Buite is daar 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Veilige parkeerplek word voorsien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.1/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 The Promenade, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Lucia Beach Villa 2 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 The Promenade, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang