La Lucia Beach Villa 3
3 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 The Promenade, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
La Lucia Beach Villa 3 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Glenashley in KwaZulu-Natal, net oorkant die ikoniese Glenashley-strand. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n onvergeetlike vakansie met see-uitsigte.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n TV met stroomdienste en WiFi.
Buite is daar 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.1/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 The Promenade, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 The Promenade, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang