La Mancha

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Mancha is in die kusdorpie, Southbroom, geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim, Mediterreense-styl huis wat deur lowerryke plante omring word. Die huis is net 500 m van die strand af.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed.

Daar is groot TV met DStv-kanale en Netflix. Die hoofslaapkamer en woonkamer het lugversorging.

Die oopplan-leefarea het gemaklike banke, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n eetarea met 'n etenstafel vir 6 mense. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekgoed. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die groot patio het sitplek, 'n pizza-oond en 'n ingeboude braai. Die patio lei na die grasperk en 'n unieke, tropiese tuin met 'n sonverhitte rots-spa. Gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring op versoek. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by La Mancha sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Mancha gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za