La Marija Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Marija Guest House is in Wonderboom, 'n voorstad in die noorde van Pretoria, en bied 'n keuse tussen 2 gerieflike kamers.

Die kamers het dubbelbeddens, en elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamers het elk 'n TV met HD Openview, WiFi, 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Rook in die kamers is verbode. 'n Matras vir 'n kind onder 10 jaar is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 in die eetkamer bedien. Dit sluit ontbytgraan, jogurt, muffins, roosterbrood, kaas, konfyt, tee, koffie en sap in.

Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar. Daar is aangewese rookareas in die tuin. Let asseblief daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en is moontlik nie geskik vir kindertjies, bejaardes of gaste wat moeilik loop nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

La Marija Guest House is slegs 4 km van die Netcare Montana-hospitaal af, en 5 km vanaf die Kolonnade-winkelsentrum. Gaste kan die Uniegeboue, Vryheidspark, die Voortrekkermonument, Pretoria Nasionale Dieretuin, en meer besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Marija Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false