by La Marija Guest House | LekkeSlaap
+10

La Marija Guest House

Kamer 1
Vanaf
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 1 het 'n dubbelbed, die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. 'n Matras vir 'n kind onder 10 jaar is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die kamers het elk 'n TV met HD Openview, WiFi, 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Rook in die kamers is verbode. 'n Matras vir 'n kind onder 10 jaar is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asseblief daarop dat geen ontbyt bedien word gedurende die Covid-tyd nie. Rook word slegs in die tuin toegelaat, en 'n boete van R1000 is betaalbaar indien gaste in die gebou of kamers rook. Let asseblief daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en is moontlik nie geskik vir kindertjies, bejaardes of gaste wat moeilik loop nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon. 'n Matras vir 'n kind onder 10 jaar is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Inkloktyd: 15:00 en 18:00. Gaste wat laat gaan inklok moet asb. vooraf met die instansie reël, sodat die sleutel vroeg afgehaal kan word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 2 is ten volle gemeubeleer vir 2 en het 'n dubbelbed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. 'n Matras vir 'n kind onder 10 jaar is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die kamers het elk 'n TV met HD Openview, WiFi, 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Rook in die kamers is verbode.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asseblief daarop dat geen ontbyt bedien word gedurende die Covid-tyd nie. Rook word slegs in die tuin toegelaat, en 'n boete van R1000 is betaalbaar indien gaste in die gebou of kamers rook. Let asseblief daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en is moontlik nie geskik vir kindertjies, bejaardes of gaste wat moeilik loop nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon. 'n Matras vir 'n kind onder 10 jaar is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Inkloktyd: 15:00 en 18:00. Gaste wat laat gaan inklok moet asb. vooraf met die instansie reël, sodat die sleutel vroeg afgehaal kan word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tipuana-laan 197, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQCBEaWlMjFhR6QiMvSxSpDYNBuxReU7H13uGK12VjDlaQSDGCe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 197 Tipuana Avenue Wonderboom 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.688021811116 28.214023444124
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem