LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19
Selfsorg in Ballito

La Mustique 13

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Ilse W
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Gerieflik, skoon, goeie ligging. Woonstel is by Granny's pool met direkte strandtoegang. Baie gerieflik en skoon. Het lekker gebly. Swembad in kompleks 'n bonus. Agent se diens was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito Accommodation
La Mustique 13
Thank you for leaving a review, we truly appreciate your feedback and hope to welcome you to Ballito again soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

Lanie L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2026

Ons het lekker in die woonstel gebly, maar die kompleks was teleurstellend. Ons het baie lekker in no. 13 gebly, die woonstel was gerieflik, netjies en goed toegerus. Ons was wel 'n bietjie teleurgesteld in die kompleks as 'n geheel en ek is nie seker of ons weer daar sal bespreek nie. Die gebou het beslis aandag nodig en daar was juis werkers besig met opknapping terwyl ons daar gekuier het. Die probleem was egter dat die gange dus nie baie skoon was nie en die hysbak het ongelukkig ook nie altyd gewerk nie. Die hysbak was veral 'n probleem omdat ons my 81-jarige ma saamgeneem het en sy baie sukkel met trappe, die hysbak het ook nie gewerk op die oggend wat ons vertrek het nie en ons moes al ons bagasie 2 stelle trappe afdra na ons motor. Die kompleks se swembad was egter heerlik en silwerskoon en 'n plesier om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Simeon V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Skoon, netjies en perfek geleë! Skoon en netjies. Kombuis lekker ingerig met al die nodige. Perfek geleë. Beveel die plek 100% aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
La Mustique 13
Thank you for leaving a lovely review. We hope to see you again soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

Adele W
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly en gaan beslis weer bespreek. Sal beslis weer gebruik maak van La Mustique 13. Wat 'n belewenis en so na aan die see! Ons beveel beslis reisigers aan om hier oor te bly. Netjies en skoon en alles is daar wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
La Mustique 13
Good day, Thank you for leaving a lovely review. We hope to host you again soon. Kind regards, Dayle from Ballito accommodation.

Roselle S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Very good. La Mustique 13 is very well located with direct access to the beach. The apartment is well equipped with crockery, cutlery, pots and pans. It also includes a dishwasher, washing machine, and tumble dryer. I noticed some cockroaches and ants in the apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
La Mustique 13
Thank you very much for leaving a review on our property. We appreciate all feedback from our guests and will try our best to improve where we can. Kind regards, Dayle

Erika V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ontspannend. Lekker, veral met die krag wat beskikbaar was gedurende beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
La Mustique 13
Dankie vir 'n pragtige resensie, ons is so bly dat jy jou verblyf geniet het. Ons hoop om jou binnekort weer te sien. Vriendelike groete, Dayle

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 474

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R2 429
15 % AF
R2 429 R2 065
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 429
15 % AF
R2 429 R2 065
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 429
15 % AF
R2 429 R2 065
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:30
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA792e87d5eb5e550a7fd0d895a5520ebc548df2ff283d3daf40bcbfeef6222c3c7c2e8f6a6358b6fccc304c8c5fb3530769b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 429 nouVanaf R2 065 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:30 -29.535064 31.222165
Soek in 'n groter streek