+14
Selfsorg in Ballito

La Mustique 13

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

La Mustique 13 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstel in die hartjie van Ballito. Dit kan die ideale opsie vir 'n kuswegbreek wees aangesien die kompleks 'n swembad het en reg voor die gewilde Granny's Pool-strand is.

Hierdie woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na die etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gaste kan hulle eie intekenbesonderhede gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na die onderdakstoep met 'n etenstafel en gasbraai.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, 'n enkelmotorhuis en beperkte oop besoekersparkeerplek. Die woonstel het 'n omsetter wat die ligte, waaiers, yskas, proppe, TV en WiFi tydens kragonderbrekings aan die gang hou.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 390

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Mustique 13 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 218
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 218
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 218
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cdf04e61b1c176ccbc946e6158f33081a171c7122ffce64d36465b1b412407d1a392d20bdd963458a35f8b41cb6f7829c88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 218 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.535064 31.222165
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang