La Palma

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Palma is tussen die Oranjerivier en die bekende Groen Kalahari-wingerde van Keimoes op die Oranjerivier-wynroete geleë. Daar is 8 nuwe eenhede waarvan 4 selfsorg is.

Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf weg van die gedruis van die stad af.

La Palma het 8 eenhede wat elk smaakvol en uniek ingerig is. Hierdie eenhede is gemeubileer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer of aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Al hierdie kamers het geriewe soos lugversorging, 'n yskassie, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale, terwyl die selfsorgkamers elkeen ook 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n broodrooster bevat.

Gaste wat in die selfsorg-eenhede bespreek is ook welkom om van die gemeenskaplike eetkamer gebruik te maak. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel vir jou motor.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Palma gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false