LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Palma 3 | LekkeSlaap
+23

La Palma 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir La Palma 3
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leslie N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie N
Saam met vriende

Was goed.

Dit was goed en rustig.

La Palma 3's terugvoer

Baie dankie. Dit was aangenaam om jul te huisves.

La Palma 3
Riaan E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E
Gesin met tieners

Heerlik uitgerus.

La Palma 3 is ‘n baie netjiese wooneenheid loopafstand van die strand af. Geen see-uitsig, maar mens hoor die branders breek. Ek sal hul enige tyd aanbeveel! Wooneenheid baie gerieflik ingerig. Volgende keer bly ons definitief langer.

La Palma 3's terugvoer

Baie dankie en ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

La Palma 3
Beulah J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Beulah J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Kliëntediens uitstekend. Pragtig en rustige atmosfeer, behalwe vir die werkers wat nou besig is om die gebou op the knap. Lieflike woonstel, goed toegerus. Sal dit graag aanbeveel vir ander gaste.

La Palma 3's terugvoer

Baie dankie. Dit was vir ons n voorreg om jul te huisves.

La Palma 3
Nicardo S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicardo S
Gesin met klein kinders

Plekkie is baie rustig, mooi en skoon.

Alles was ordentlik en skoon. Ons was baie mooi ontvang en het dit baie geniet. Weereens baie dankie.

Philip M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Lekker kuier in Diaz Strand.

Heerlik gekuier, alhoewel nie direkte see uitsig nie is jy naby 'n heerlike strand. Dit is ook beskut teen die weer/wind, kon braai terwyl dit reën. Goed toegerus, met alles wat benodig word. Baie dankie vir die voorreg om daar te kon vakansie te hou. Baie veilig met sekuriteit wat op hoogte is van wat aangaan. Selfs braai word skoon gemaak.

Karin B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Gesin met tieners

Baie lekker.

Dit was heerlik en baie skoon.

Elizma B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld, netjies.

Ons het baie lekker gebly. Gerieflik, netjies, alles wat nodig is. Ons het die braaiplek en stoep baie geniet en natuurlik die maklike toegang tot die strand.

La Palma 3's terugvoer

Baie dankie. Ons is bly jul het dit geniet en hoop ons sien jul spoedig weer.
Groete,
Frikkie

La Palma 3
Marie B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Gesin met klein kinders

Heerlik. Veilig.

Baie dankie aan eienaar vir vriendelike diens. Woonstel is ruim, alles wat jy nodig het, is daar. Ons het werklik ons naweek daar baie geniet. Die bonus was die DStv wat kleinseun baie geniet het wanneer hy uitgeput van die strand af moes terug gaan woonstel toe.

La Palma 3's terugvoer

Hallo Marie,

Baie dankie dat ons jul as gaste kon hê. Ons is bly jul het dit geniet en hoop om jul spoedig weer te sien. Veilige reise.

Frikkie en Tiesa

La Palma 3
Chantel V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V
Gesin met klein kinders

'n Huis weg van die huis.

Ons het ongelooflik lekker gekuier. Die huisie is wel toegerus en ons het niks kortgekom. Werklik 'n juweel en ons sal dit vir seker aanbeveel!

La Palma 3's terugvoer

Baie dankie Chantel en familie. Ons was regtig bevoorreg om jul weer te huisves. Hoop om jul spoedig weer te sien.

Frikkie en Tiesa

La Palma 3
Janine A - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine A
Gesin met klein kinders

Dis was wonderlik.

Die plek is baie netjies en die eienaars is vriendelike mense. Ons het regtig lekker gekuier. Op goeie plek geleë en die see is letterlik net paar trappe af. Water World is om die draai so ons kon stap met die kinders tot daar. Dis was ons tweede keer daar en ons sal beslis van La Palma 3 gebruik maak in die toekoms.

Henriette S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gaan definitief weer.

Kan nie vir beter vra en sal dit definitief aanbeveel.

La Palma 3's terugvoer

Beste Henriette,

Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te huisves. Julle is baie welkom terug. Baie dankie.

Frikkie en Tiesa

La Palma 3
Robert F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert F
Gesin met klein kinders

Baie baie geniet.

Dit was 'n heerlike vakansie. Sal dit enige tyd aanbeveel. Skoon en netjies. Eienaars baie gawe en opregte mense. Vriendelike diens ontvang. Voorwaar baie lekker plek en omgewing. Nogmaals baie dankie.

La Palma 3's terugvoer

Baie dankie. Ons het dit vreeslik geniet om jul as ons gaste te hê. Sien julle spoedig weer.
Frikkie en Tiesa

La Palma 3
Karen S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Ons het heerlik gebly. Baie skoon en netjies woonstel.

Baie lekker gebly in die woonstel. Dit is baie netjies en skoon. Baie lekker geleë. Ek sal miskien net 'n ander bank aanbeveel vir voor in die sitkamer om op te slaap. Die bank slaap nie gemaklik nie. Verder kan ek dit definitief aanbeveel. Eienaar baie oulik. Alles mooi aan ons verduidelik.

La Palma 3's terugvoer

Baie dankie Karen. Ons is vreeslik bly dat jul dit geniet het. Ons hoop om jul gou weer te sien.

La Palma 3
Ann-marié M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann-marié M
Gesin met tieners

Gerieflike, privaat woonstel.

Gasvrye en vriendelike ontvangs. Woonstel baie mooi, netjies en skoon.

Anthoney V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthoney V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ruim en netjiese eenheid.

Baie dankie vir 'n ongelooflike week se verblyf teen 'n bekostigbare prys. Dit is regtig waarde vir geld en gerieflik naby die strand en see.

La Palma 3's terugvoer

Baie dankie. Ons is bly jul het dit geniet. Dit was baie aangenaam om jul by ons te ontvang. Hoop ons sien jul gou weer.

Frikkie en Tiesa

La Palma 3
Pieter K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar bespreek.

Baie skoon en netjiese eenheid. Die eienaar is baie behulpsaam. Ons sal beslis weer die eenheid bespreek.

La Palma 3's terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Frikkie en Tiesa

La Palma 3
Vasti P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasti P

Gerieflike skoon en netjiese ervaring.

Besprekingsproses was baie positief en maklik. La Palma Villa nr 3 is 'n gerieflike, goed toegeruste, skoon blyplek, feitlik op die strand. Baie veilig en sentraal geleë. Vir seker aan te beveel vir enige vakansie. Kontak met eienaar was ook baie positief.

La Palma 3's terugvoer

Hallo Vasti. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon huisves. Ons is baie bly dat jul die ervaring geniet het en hoop om jul weer te sien.

La Palma 3
Pieter A - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter A
Gesin met tieners

Was vreeslik lekker, naby aan strand.

Baie lekker, sal weer daar gaan vakansie hou.

La Palma 3's terugvoer

Baie dankie. Ons is vreeslik bly dat jul dit geniet het. Ons hoop ons sien jul gou weer.

La Palma 3
Juanita J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J
Gesin met klein kinders

The place was awesome! Everything was perfect and close to the beach and shops.

The place was perfect. Clean, neat and cosy. Close to all amenities. I would most likely recommend this place to family and friends.

La Palma 3's terugvoer

Baie dankie vir die goeie verwysing. Ons waardeer dit baie en hoop dat julle spoedig weer van ons gebruik sal maak.

La Palma 3
Ronell B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell B
Gesin met klein kinders

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Baie netjiese en bekostigbare naweekverblyf.

La Palma 3's terugvoer

Baie dankie, hoop om julle weer te sien.

La Palma 3
Anjelee V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anjelee V
Gesin met klein kinders

Goed geleë met alles wat jy kan nodig hê in die eenheid.

Die eenheid het direkte toegang tot die strand. Alles was baie skoon en netjies. Sal definitief die eenheid aanbeveel.

La Palma 3's terugvoer

Baie dankie Anjelee. Dit was vir ons n voorreg om julle hier by ons te he. Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms te sien.

La Palma 3
Charmaine D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D
Gesin met klein kinders

Dit was 'n pragtige en netjiese woonstel om in te bly.

Dit was baie veilig en baie netjies en gerieflike woonstel om in te bly.

Rick F - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rick F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was nie 'n probleem nie. Die eienaar en badkamer is.

Ek was en is nie tevrede met die feit dat die eienaar ons direk begin kontak het gedurende ons tyd by La Palma nie. Hy het aangedring dat ons vir hom ons bewys van betalings stuur en toe later gesê ons moet die balans in sy persoonlike rekening betaal het. Ek was of is nie gelukkig met dit nie, ons bespreek juis aanlyn om sulke insidente te vermy. Die badkamer is 'n probleem, as die stort gebruik word is die hele vloer nat en al die water dam onder die badkamerkassie op. Dit is bedompig, die kas se onderkant vrot en iemand kan gly en sleg seerkry daar.

La Palma 3's terugvoer

Ek is nou regtig baie jammer dat u ervaring by ons nie so aangenaam was. Ons poog daarna om almal welkom en tuis te laat voel. Normaalweg sal ek nie die gaste direk kontak maar omdat u versuim het om by die reëls van my instansie te bly deur u betaling betyds te doen was ek genoodsaak om u direk te kontak. U het my ingelig dat betaling reeds gedoen was. Ek het u nog tyd gegee en op die 4de dag van u verblyf was betaling nog steeds nie gedoen waarop ek aangedring het op bewys van betaling wat my volste reg is. U het toe op daardie dag eers 'n betaling in my rekening by LekkeSlaap gedoen wat toe eers 3 dae later aan my uitbetaal is. Ek wil u net daarop let dat LekkeSlaap nie verantwoordelik is vir die betaling van balans en dat dit slegs 'n vergunning is aan ons as eienaars dat hul dit hanteer wanneer gaste verkies om betaling daar te maak. U het duidelik ook nie my kennisgewing gelees wat ek per email aan u gestuur aangaande finale reëlings. Die reëls van my en LekkeSlaap is duidelik dat betaling op die dag van aankoms gemaak moet word voordat u sleutels kan ontvang. Ongelukkig speel ek nie polisieman om te kyk of mense voor of op die dag betaal nie, maar indien hul betaling nie inkom na aankoms nie dan sal ek moet optree soos in u geval. Ek is jammer dat u hierdie aangeleentheid hier in die forum kom openbaar maak het om my as eienaar in n slegte lig te probeer stel het nadat u self verkeerd opgetree het.
Wat die badkamer kassie aanbetref is ons bewus daarvan en ons wag vir 'n geleentheid om herstelwerk te doen.

La Palma 3
Pg S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pg S
Gesin met klein kinders

Lekker vakansie-bestemming met die perfekte ligging.

Ons het heerlik hier gebly. Die woonstel was baie netjies met ons aankoms en ons is vriendelik verwelkom deur die eienaars.

La Palma 3's terugvoer

Hallo Pieter en gesin,

Ons waardeer dit baie en hoop dat jul die vakansie geniet het. Ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.

Vriendelike Mosselbaai groete

Frikkie en Tiesa

La Palma 3
Tanya H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya H
Gesin met klein kinders

Lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly in La Palma 3. Die plekkie is baie mooi gemeubileer en netjies. Ons was 3 volwassenes en 1 klein kindjie, daar was meer as genoeg ruimte vir ons almal. Die sekuriteit is ook baie goed. Frikkie en Tiesa is baie gawe, aangename mense. Ons sal dit beslis aanbeveel. Al negatiewe punt wat ek kan uitlig, is dat die blindings bietjie 'n goeie skoonmaak moet kry. Asook die binnekant van die wasmasjien se rubber by die ingang van die drom. Andersins, baie dankie! Ons het lekker gebly!

Wayne K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne K
Saam met vriende

Lekker blyplek in veilige kompleks wat geleë is naby alle geriewe en see.

Sien gerus die sterre.

La Palma 3's terugvoer

Hallo Wayne,
Ons is baie bly dat jul dit geniet het en sien uit daarna om jul weer in die toekoms te kan bedien.
Groete
Frikkie en Tiesa

La Palma 3
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 6)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 6)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQd7Nh1qovojDfstHbBJAcBjYE6FLYG1gycvtcDarWodwebMKjW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Beach E Blvd La Palma Villas Unit 3 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.15707959398 22.109118998051
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!