Voorbaai Akkommodasie by La Palma Flat 28 | LekkeSlaap
+10

La Palma Flat 28

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Palma, Diaz Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Palma Flat 28 is op die derde vloer en het 'n pragtige uitsig oor Rob-eiland van die balkon af. Hierdie lieflike woonstel is geleë in 'n sekuriteitskompleks in Diaz-strand in Mosselbaai, net 500 m van die strand af. Die kompleks is ook naby 'n winkelsentrum en Hartenbos se dorpskern.

Die woonstel het 2 slaapkamers met 'n stapelbed en dubbelbeddens en daar is 'n slaapbank in die woonkamer - genoeg gerieflike slaapplek vir 'n gesin van 6. Daar is 'n TV met DStv-kanale. Die kombuis is volledig toegerus en daar is braaigeriewe so daar word voldoen aan al jou selfsorgbehoeftes. Die woonstel werk met koopkrag wat by die vulstasie, slegs 'n paar minute se stap van ons af, gekoop kan word.

Die eiendom bied direkte toegang tot die strand en 'n privaat hek bied die nodige sekuriteit. Doendinge in die omgewing: bootvaarte, skuba- en haaihokduik. Die pragtige uitsigte en rustige omgewing verseker 'n aangename, onvergeetlike tydjie.

Slaapplek

’n Bespreking by La Palma Flat 28 sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir La Palma Flat 28
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • La Palma, Diaz Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Palma Flat 28 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Palma, Diaz Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhMmJjZTZlLTY5OGItNDk3OC04NmYyLWNkODMzOTdiODA4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 La Palma Diaz Boulevard 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.157339278792 22.109022438526
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za