- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 796 Bluff Road, Bluff, Durban, 4036, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
La Palma Hill Self-catering Units bied gerieflike selfsorgverblyf in Bluff in Durban. Dit is net 10 minute se ry van Ansteys-strand af, en is die ideale plekkie vir diegene wat op soek is na 'n kusvakansie.
Verblyf word aangebied in 8 kamers: 2 eenslaapkamerwoonstelle, 2 gesinseenhede, 3 enkel-eenhede en 1 tweeslaapkamer-eenhede. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike Jacuzzi. Daar is ook veilige afstandbeheerde parkeerplek.
Bluff bied talle strande met duine en rotspoele, waar gaste kan visvang, duik en branderplankry. Gaste is ook welkom om Ansteys-strand te besoek, wat vlak plaspoele het. Die strand is ook 'n absolute treffer onder die plaaslike inwoners, veral die branderplankryers, lyfplankryers en vlieërbranderryers. La Palma Hill is naby die Bluff Natuurreservaat, die walvismuseum en die Bluff Nasionale Park Gholfklub.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 17
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 796 Bluff Road, Bluff, Durban, 4036, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Palma Hill Self Catering Units het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
796 Bluff Road, Bluff, Durban, 4036, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang