La Passion

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Passion is 'n lieflike selfsorg-eenheid met sy eie privaat ingang wat in St. Helenabaai sowat 250 m van die strand af geleë is.

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n sitarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die kombuisie is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstofie en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Die eenheid het sy eie privaat buitebraai-area.

Kom geniet jou wegbreek aan die sonnige Weskus.

Slaapplek

'n Bespreking by La Passion sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Passion gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za