LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Perle | LekkeSlaap
+45

La Perle

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 8 Des 2020 tot 31 Jan 2021.

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 67, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 R1 530 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

La Perle bied 'n luukse toevlugsoord in die hartjie van die Dolfynkus. La Perle bied ontspanning en stylvolle, tog moderne Bali-styl verblyf wat ideaal vir paartjies is. La Perle is in die hartjie van Ballito.

Al die kamers is luuks versier met stylvolle eikehout afwerkings. Elke kamer of suite het 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware, asook 'n platskerm-TV, 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas en WiFi.

Gaste het die opsie om ontbyt op die privaat stoep of by die Pearl Bean Café te geniet.

La Perle het 'n swembad en braaigeriewe, en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir La Perle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Compensation Beach-weg 67, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Perle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 700
Vanaf R1 530
per nag (vir 2 persone)
was R1 700
Vanaf R1 530
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 67, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5IoyNAKf3QU9lf9aL0pT3ojDd0wphTXuNUhPs2FtfUj4jvCN8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 700, nou Vanaf R1 530  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 67 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.538253993771 31.219292652779
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!