LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Perle | LekkeSlaap
+45

La Perle

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Korporatiewe-kamer
B&B
Luukse Swembadkamer
B&B Een gratis middagtee per verblyf.
Luukse Tuinkamers
B&B Een gratis middagtee per verblyf.
Suite
B&B Een gratis middagtee per verblyf.
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 8 Des 2020 tot 31 Jan 2021.

Belasting en Ekstras

Kinderbeleid:
Kinders vanaf die ouderdom van 12 jaar is welkom en betaal as volwassenes in hul eie kamer.
Let daarop dat ons swembad nie beskerm is nie; alle gaste is verantwoordelik vir hul kinders se veiligheid.

Parkeerplek en toegang:
- Gaste parkeer op eie risiko. Parkering is beperk tot een voertuig per kamer, tensy anders aangedui. Neem asseblief jou mede-gaste in ag wanneer jy jou voertuig parkeer.

Ontbyt:
Halaal ontbyt/maaltye. Let daarop dat ons nie streng Halaal is nie, hoewel ons ons bes doen om dit te respekteer.
Stel ons asseblief in kennis van jou dieetvoorkeure; ons sal ons bes doen om daarin te voorsien en te respekteer, maar as jou vereiste nie in lyn is met wat ons gewoonlik lewer nie, sal dit ekstra koste inhou.

La Perle is 'n privaat eiendom en die bestuur behou die reg tot toegang voor.
Slegs gaste wat in La Perle oornag met volledige akkommodasie, kan van ons swembad en braaigeriewe gebruik maak - dagbesoekers word nie in dié omgewing toegelaat nie.
La Perle vra vriendelik om ander gaste in ag te neem. Luide geraas word nie na 22:00 toegelaat nie. Enige gaste wat geraasversteuring of ander ongerief vir enige gaste of personeellede veroorsaak, sal gevra word om te vertrek. Respekteer asseblief die regte van ander.
Let daarop dat rook in die kamers nie toegelaat word nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ons behou die reg voor om die hoofgaste te hef vir enige skade wat veroorsaak word deur 'n bespreking deur enige lid van die besprekingsparty. Dit sluit in breek, mors, vlekke, skade aan meubels of toebehore en afwerkings. Enige toevallige skade moet so gou as moontlik aangemeld word om skade en gepaardgaande koste te beperk. Verlore sleutels/toegangskaarte sal 'n vervangingsfooi vir elke verlore sleutel/kaart inhou.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 700
Vanaf R1 530
per nag (vir 2 persone)
was R1 700
Vanaf R1 530
per nag (vir 2 persone)
was R1 700
Vanaf R1 530
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 67, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5IoyNAKf3QU9lf9aL0pT3ojDd0wphTXuNUhPs2FtfUj4jvCN8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 700, nou Vanaf R1 530  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 67 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.538253993771 31.219292652779
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!