La Petite Maison Woodhill

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Petite Maison Woodhill is op 'n landgoed in Pretoria geleë. Dié landgoed is direk oorkant Pretoria-Oos Hospitaal, Parkview-winkelsentrum en die Barnyard-teater geleë. Dié landgoed is regs langsaan Woodlands Boulevard-winkelsentrum met verskeie restaurante en flieks. Gaste kan na hartelus in dié veilige landgoed rondwandel en daar is ook gholf-geriewe beskikbaar.

Dié eenheid is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n luukse slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n ruim stort. Daar is ook 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale, en gaste het toegang tot WiFi. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolf, en wasmasjien.

Daar is 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Was- en strykgeriewe is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Koffie, tee, en tuisgebakte beskuit is vir ontbyt beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by La Petite Maison Woodhill sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Petite Maison Woodhill gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R880 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false