La Picasso Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Picasso Gastehuis het 21 slaapkamers en is in Ermelo geleë. Ons geriewe is ontwerp met toeriste en sakereisigers in gedagte wat op reis is vanaf Ermelo na Richardsbaai, Nelspruit, Swaziland en Mosambiek. Die geriewe is op die N2-afrit van Ermelo in die rigting van Piet Retief geleë. Ons geriewe bied 'n rustige, ontspannende atmosfeer en ons kamers is ver van die geraas af waar jy ook toegang tot die tuin kan geniet.

Ons voorsien koffie- en teemaakgeriewe in ons kamers en alle kamers het hul eie en suite-badkamers met baddens, handstorte en storte. Al die kamers is toegerus met 26" LCD-TV's en DStv. Ons bied ook konferensiegeriewe wat tussen 15 - 30 persone kan akkommodeer en 'n kroeg met binne- en buitebraaigeriewe. Veilige parkering is beskikbaar en ons het voltydse skoonmakers op die perseel om saans te voldoen aan jou behoeftes.

Ons is ook langs die Game Winkelsentrum, McDonald's, die Engen-vulstasie, Ermelo Medi-Clinic en Pick'nPay sentrum.

Ons sien altyd daarna uit om jou te verwelkom!

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Picasso Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R770 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za