LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Playa B&B | LekkeSlaap
+21

La Playa B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir La Playa B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rina C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, veilig en ontspannend.

Tuis weg van die huis. Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad, asof ons ou vriende is. Kamers is netjies, keurig en skoon. Daai bed is 'n droom. Al die geriewe vir 'n B&B is daar. tot sagte, skoon handdoeke elke dag. Heerlike ontbyt en 'n gasvrye gasvrou. Het heerlik gekuier. En sal defnitief weer gaan én aanbeveel! Die perseel is 'n blok van die strand wat jou 'n heerlike stappie gee. Dis 'n baie rustige omgewing.

Etienne S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, netjies en skoon.

Die lugversorging in die kamer was 'n bonus, asook die heerlike ontbyt. Sal dit definitief aanbeveel en sal self volgende keer weer daar gaan bly.

Philip G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Philip G
Gesin met tieners

Bietjie aan die duur kant.

Die kamer waarin ons was kort 'n deur na die badkamer asb. Dit is nie gemaklik daarsonder nie. 'n Lugreëling sal ook welkom wees.

Gerda D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Bea en haar man is baie aangename mense. Inteendeel, Bea het uit haar pad gegaan om ons te help met 'n groot besluit wat ons moes neem. Sal beslis La Playa B&B aanbeveel en gaan in die toekoms weer daar kuier.

Jane V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane V
Enkelreisiger

Aangenaam.

Aan verwagtinge voldoen. Netjiese, skoon, groot, gerieflike kamer. Mooi décor, vriendelike gasvrou. Hoogs aanbeveel.

Riaan E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E
Enkelreisiger

Lekker gebly.

Baie lekker gebly en beveel met vrymoedigheid aan.

Pieter T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike verwelkoming en 'n skoon kamer.

Ons was vriendelik verwelkom, die kamers was netjies.

Coen S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Ten spyte van die droogte toestande in die Kaap het die eienaars uit hul pad uit gegaan om dit so gemaklik moontlik vir hul gaste te maak. Dankie vir die ekstra myl wat julle loop!

Richard T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Bea en Andries is wonderlike mense, ons het heerlik gekuier en die verblyf was wonderlik. Als was 100% perfek. Baie dankie vir julle gasvryheid, ons sal beslis weer daar kom bly.

Mercia J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf!

La Playa is baie netjies en veilig. Ons het die verblyf baie geniet.

Johan V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Besigheidsreis

Vriendelik en hulpvaardig.

Baie dankie, dit was ‘n onvergeetlike ervaring en sal dit vir enige person aanbeveel wat vir besigheid of plesier in die Strand moet oorbly.

Daan V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan V
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Reëling deur LekkeSlaap was baie effektief. Gastehuis het dadelik gereageer met kwotasie. Kamer netjies en skoon. Baie geskik vir besigheidsreis. Tekort aan deur tussen badkamer en kamer kan ongemaklik wees vir meer persone.

Anita F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Die enigste wat aandag nodig het is 'n skuifdeur tussen die slaap- en badkamer. Alles verder was van 'n baie hoë gehalte. Sal weer gebruik maak van hulle diens.

Deon N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon N
Besigheidsreis

Mooi en moderne binnenshuise versiering, stapafstand vanaf strand, vriendelike ontvangs.

Ek het lekker gebly en die bad was 'n groot bederf. Ek dink 'n yskassie is noodsaaklik vir die warm maande. Daar was 'n ongelukkige insident met my kollega wat ek dink beter hanteer kon gewees het.

Elba M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elba M
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs.

Aangename ontvangs. Kamers netjies. Veilig gevoel.

Hanno H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Ek was beïndruk met ons verblyf. Beddegoed mooi skoon en alles netjies. Veiligheid is baie goed. My enigste voorstel vir ruimte vir verbetering is die ontbyt.

Heidi H - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi H
Enkelreisiger

Baie gemaklike verblyf en goeie gasvryheid, dankie!

Dankie vir gemaklike verblyf en vriendelike gasvryheid.

Chris P - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P
Besigheidsreis

Aangename verblyf!

Lekker ontbyt, mooi skoon kamers met 'n uitstekende badkamer. Goed geleë.

Jacobus N - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en skoon.

Kamer was bietjie oorvol met te groot bed. Net een stoel vir 2 mense. Te duur vir wat jy kry.

Nico D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik gewees en ek het gevoel of ek by my eie huis was.

Dit is 'n wonderlike, rustige gastehuis waar vriendelikheid en netheid baie goed is. Dit het vir my gevoel of ek in my eie huis kuier. Ek sal die gastehuis vir almal aanbeveel.

Mariana L - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana L
Besigheidsreis

Baie netjies en baie vriendelik.

Die verblyf was was wonderlik en het die strand ook baie geniet.

Heidi H - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi H
Enkelreisiger

Baie aangename verblyf!

Om deur LekkeSlaap te bespreek is 'n absolute plesier, vinnig en maklik.

Marietjie V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Enkelreisiger

Lieflik!

Die gasvrou van La Playa is baie vriendelik en gasvry en help ook om na besienswaardighede te gaan en wanneer is dit die beste tyd. Sy het goeie raad gegee, bv. wanneer om Kaapstad toe te gaan met die minste verkeer. Sy het goeie raad gegee oor restaurante wat goeie etes verskaf. Dit was heerlik om daar te bly, want dit is lekker stil en veilig en tog loopafstand na die see. La Playa is baie netjies en jy kry persoonlike aandag.

Peet G - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

La Playa is 'n skoon, netjiese, vriendelike plek.

Ons het ons verblyf by La Playa baie geniet. Die area is baie stil en die kamer en leefvertrekke is smaakvol gemeubileer. Die gasvrou, Bea, is baie vriendelik en hulpvaardig. La Playa is goed geleë en net een blok van die strand af. Ek sal nie skroom om weer daar in te boek nie!

Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-weg 128, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlODExMGJiLTFhNDEtNGRjMC04MWRjLTVhYTM0MDhhYTRmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 128 de Beers Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.103196602924 18.817569762468
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!