LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Plume Boutique Guest House | LekkeSlaap
+69

La Plume Boutique Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir La Plume Boutique Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerhard O - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename ervaring.

Die uitsondering was die goeie diens en vriendelikheid van die dames wat ons gehelp het, baie professioneel!

Engela D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die plaas en omgewing is onbeskryflik mooi. Ons was onverwags opgegradeer na 'n luukser kamer wat absoluut wonderlik was. Kos is smaaklik verby. Dit is definitief een van die beste gastehuise waar ons nog was.

Henri V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik, wat 'n pragtige en goed onderhoude plek!

Het hierdie verblyf terdeë geniet. Pragtig gemeubileerde eenheid, outydse dekor! Van spasie nie gepraat nie, baie ruim eenheid en badkamer. Die restaurant op die perseel is uit die boonste rakke, voorwaar 'n plesier gewees.

Hayley C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, luxury guest house.

Amazing from greating on arrival, first class accommodation, beautiful grounds, wonderful breakfast and lovely evening meal, staff polite, helpful. No negatives.

Fabien L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fabien L

Really good surprise!

Very good staff, very nice view, very nice accommodation and furnitures! Calm and view are the best! Only the price for the farm tour which stopped us.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R328, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA812be4a98c4642da1dae525c7bc385cd26d2ee639eb66b367d07410a88912d3bc6b5e8724e56f5510a8dd13d804f5a794ff0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Off the R328 Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.655654740873 22.085496025696
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!