Volmoed Akkommodasie by La Plume Villa | LekkeSlaap
+6
+6

La Plume Villa

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R3 450 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Volmoed , Oudtshoorn , 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

La Plume Villa is 'n tipiese Suid-Afrikaanse plaashuis langs die hoofhuis wat omring word deur lusernlanderye en 'n uitsig oor die volstruiskrale bied. Die villa is net 100 m van die hoofopstal af.

Dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die villa het slaapplek vir 6 gaste indien daar nog 2 enkelbeddens vir 2 kinders of 2 volwassenes ingedra word. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Alle badkamergeriewe, insluitend wit badhanddoeke en japonne word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike stoep met buitemeubels, 'n piekniektafel, braaigeriewe en 'n swembadjie. Dit spog ook met 'n asemrowende uitsig oor die Olifantsriviervallei en op die Swartberge.

Slaapplek

’n Bespreking by La Plume Villa sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir La Plume Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R62, Volmoed , Oudtshoorn , 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Plume Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 450
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 450
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 450
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Volmoed , Oudtshoorn , 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f5aceed624f7ce11784838d7b44bf2698e011f481e83ee077b36ae7727c588f9e1ade357d8c43f4a8967d99f2067fbebf5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 450  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 Off the R62 Volmoed 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.65501018817 22.086236412373
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za