Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Ongelukkig word 'n daaglikse skoonmaakdiens nie voorsien nie.
Vir besprekings van meer as 6 dae, sal 'n gratis skoonmaakdiens vir een dag van u keuse gereël word, wat vars handdoeke insluit.
Let asseblief daarop dat die Wi-Fi-seinsterkte kan wissel, en die beste ontvangs is gewoonlik by die etenstafel of op die tuinbankie naby die voordeur.
Let asseblief daarop dat die lugversorgingseenheid op 'n voorafbetaalde kragstelsel werk. Gaste is welkom om elektrisiteit direk via hul bankapp of van die eienaar te koop.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
874/11 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang