Lephalale (Ellisras) Akkommodasie by La Rive Waterberg Akkommodasie | LekkeSlaap
+28

La Rive Waterberg Akkommodasie

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40km vanaf Vaalwater, R33 in die rigting van Lephalale, Bulgerivier, 0531, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R845 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

La Rive Waterberg Akkommodasie is in die hartjie van die Waterberge geleë, sowat 16 km vanaf die westelike ingang en 22 km vanaf die hoofingang van Welgevonden Wildreservaat. Die Marekele Natuurreservaat se hek is net 30 km van die verblyf af. Die eiendom is rondom die middel van die driehoek wat deur Vaalwater, Thabazimbi en Lephalale gevorm word. Die area waar La Rive geleë is, spog met wild, insluitend die Groot 5.

La Rive het 10 en-suite slaapkamers wat almal toegerus is met TV-stelle met Easy View-kanale. Daar is 3 sitkamers en 'n eetkamer wat 40 gaste kan akkommodeer. Ons bied ook 'n groot tuin en 'n pragtige swembad wat gaste kan geniet.

Alle paaie wat na La Rive lei is geteer en sonder slaggate.

La Rive grens aan die ou, geteerde Vaalwater-, Lephalale-pad en is sowat 40 km vanaf Vaalwater op die R517/R510 in die Bulgerivier-area, Limpopo. Ons is lekker naby (sowat 12 km van) die skilderagtige en groot Mokolo-dam.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir La Rive Waterberg Akkommodasie
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 40km vanaf Vaalwater, R33 in die rigting van Lephalale, Bulgerivier, 0531, Limpopo
  • Gaste dink La Rive Waterberg Akkommodasie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R845
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R845
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40km vanaf Vaalwater, R33 in die rigting van Lephalale, Bulgerivier, 0531, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8K457nfDIZY7iHjVrM0RkUmFZDPVc9rAu3RWj0ygzqobRlasP3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R845  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 40km from Vaalwater R33 Towards Lephalale 0531 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.129482744421 27.711864709854
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za