Aliwal-Noord Akkommodasie by La Riviera Guesthouse | LekkeSlaap
+77

La Riviera Guesthouse

30 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir La Riviera Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sonja S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met vriende

Stylvol, skoon, heerlike ontbyt. Pragtige opset.

Wat 'n lushof in die hartjie van nêrens. Uiters smaakvolle kamerdekor en skoon beddegoed, lekker snoesige kussings, en 'n komplementêre glasie sjerrie om mens te verwelkom. Lekker beskuit saam met koffie in die oggend - dankie. Die koffiewinkel het heerlike ontbyt en nog koffie bedien en daar was pragtige geskenke (veral die handsakke!) te koop. Dankie vir 'n heerlike oorslaap-ervaring.

Nicole F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole F

Good for an overnight stay.

Very comfortable cottage.

Tao W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tao W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pretty.

Neat and tidy rooms, lovely setting.

Bronwyn O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good overnight stop.

See stars.

Retha G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha G
Gesin met klein kinders

Gerieflik en pragtig!

Goed ingerig. Dekor is keurig en smaakvol. Die selfsorg eenhede is ideaal vir gesinne.

Ap V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ap V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Uiters netjiese blyplek. Ontbyt baie lekker. Regtig aangenaam om daar tuis te gaan.

Leon L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, quiet establishment.

Rooms were neat and comfortable.

Neville R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A luxurious B&B and an excellent stop-over on the way to the Eastern Cape.

La Riviera Guesthouse is highly recommended as a B&B. The rooms are furnished to a very high standard and the outside area with the dam and ducks make for a very pleasant night cap. The breakfast was also of a very high standard. Highly recommended as a stop-over from Gauteng to the Eastern Cape.

Andre V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Gesin met tieners

Ons het verblyf gesoek vir 'n gesin van 5 met ons terugkeer na Gauteng na die vakansie.

Ons het 'n pragtige eenheid wat stylvol gemeubileer is ontvang met al die geriewe wat jy kan benodig. Die eenheid was baie ruim, skoon en prakties uitgelê. Die bespreking sluit nie ontbyt in nie, maar ons het by die Stables die volgende oggend ontbyt gaan eet. Dit is hoogs aanbeveelbaar met 'n baie lekker omgewing en goeie waarde vir geld ontbyt.

Johan B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters luuks en mooi.

Die plek is pragtig en stylvol.

Rita M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita M
Saam met vriende

Heerlik!

Pragtig, heerlike bederf, vriendelike en hulpvaardige personeel, heerlike kos, rustige omgewing. Baie mooi kothuise. Sou net baie help as daar 'n waaier of lugreëling in die kamers was in die bloedige hitte.

Liza V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis. Luuks en duursame meubels en netjies!

Baie mooi en rustige gastehuis. Vriendelike eienaar en werkers. Heerlike ontbyt en beskuit. Luukse meubels en styl. Het ons oornag baie geniet en voel dit is waarde vir geld. Sal net sê hulle kan meer as twee handdoeke verskaf en dalk groter handdoeke soos bath sheets.

Hannelie D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en luukse verblyf met goeie geriewe en uitsig.

Die dekor was wonderlik gedoen en die diens was effektief en vriendelik. Kos was puik gewees.

Estelle P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, regte 5-ster ervaring.

Na 'n lang dag se ry van Pretoria was dit regtig 'n groot verrassing om by die mooi plek aan te kom en te ontspan, die kamer het presies gelyk soos op die foto's. Die gasvrou was ook baie behulpsaam en het ons gasvry ontvang. Glo ons het ook 'n oewerkonyn gesien op die grasperk.

Gezina Dolores K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezina Dolores K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf by La Riviera Guesthouse.

Die gastehuis is absoluut wonderlik. Ons het dit so geniet dat ons het besluit het om die terugkom Gauteng weer hier aan te doen. Die kamers is pragtig. Die uitsig oor die dam vanaf ons stoep te mooi. Die diens, personeel en kos uit die boonste rakke. Niks is vir hulle moeite nie. Om hier te oornag is 'n absolute plesier.

La Riviera Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Hoop ons sien julle weer.

La Riviera Guesthouse
John J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Ons het baie lekker gebly. Lekker geslaap, lekker geëet.

Ben V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n pragtige plek!

Die plek was eersteklas, die huisie pragtig, beddegoed silwerskoon en heerlik gebly!

Louise V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na my mening te duur vir die diens wat ons ontvang het.

Ontvangs was power, het gedink ontbyt is ingesluit. Sou verwag het vir prys om darem vol MNet met al die ander kanale ingesluit te hê. Een positiwiteit is dat dit ongelooflik baie netjies is.

La Riviera Guesthouse's terugvoer

Liewe Louise.
Ek baie jammer oor die ontvangs wat jy ontvang het. Sal defnitief dit opvolg. Ontbyt is nie ingesulirt die prys nie.
Jammer jou ervaring by La Riviera was nie op standaard. Ons vra onverskoning daarvoor.

La Riviera Guesthouse
Willem L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om so 'n mooi, netjiese, skoon kamer in te stap ná die lang dag op die pad.

Ons was baie dankbaar dat die gasvrou vir ons gewag het om te arriveer. Die kamers is mooi en keurig uitgelê. Ons sal maklik weer daar aangaan en probeer om 'n bietjie langer te vertoef om die rustigheid te kan beleef. Dit was 'n baie aangename ervaring!

Liana E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liana E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, luuks in baie stil en mooi omgewing.

Was 'n wonderlike ervaring met vriendelike diens. Misverstand t.o.v. ontbyt bespreking wat moes inbetaal word. Het verwag vir die prys dat die ontbyt ingesluit sou wees. Wonderlike omgewing met water en eende. Ontbyt was heerlik.

Kathe-mari S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathe-mari S
Gesin met tieners

Lafenis weg van die stad se gewoel!

Ligging perfek, gasvrou dierbaar en alles prentjiemooi en skoon.

Henro D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henro D
Saam met vriende

Uitstekend.

Twee gesinne in 6 bed huisie gebly. Eienaar uit haar pad gegaan om matras en beddegoed vir ekstra kind te reël. Smaakvol en modern gemeubeleer. Kombuis uitstekend toegerus. Lekker stoep met pragtige uitsig. Heerlik gebraai die aand en ontbyt by "the Stables" die volgende oggend geniet. Personeel vriendelik en diens uitstekend. Sal beslis weer daar oornag.

La Riviera Guesthouse's terugvoer

Dit was 'n groot plesier.
Dit was heerlik om julle daar te hê.

La Riviera Guesthouse
E D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
E D
Saam met vriende

Vredevolle rusplek vir 'n uitgeputte liggaam.

Daar was fout met my bespreking - het nie die regte kamer gekry nie. Personeel was egter besonder behulpsaam en het dit reg gestel. Kamer 5 se badkrane werk nie behoorlik nie. Geen druk vir warm water nie. Geen koue water nie. Maar die heerlike ruim kamer, die netheid, omgewing en personeel het daarvoor opgemaak.

Dewet E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet E
Gesin met klein kinders

Die ekstra myl.

Baie mooi en rustige plekkie. My seuntjie was siek en hulle het uit gulle pad gegaan om my te help om 'n dokter kry. Dit was definitief die beste en mees omgee-diens wat ek ooit beleef het. Sal definitief julle weer besoek. Baie dankie.

Ernest B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goeie verblyf.

Baie goeie diens en verblyf.

Liana P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is nie eers woorde om dit te beskryf nie

Amazing. Hulle behoort 'n duisend sterre te kry. Die dekor is pragtig. Wow, die diens was uitstekend!

Etienne H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamers met mooi ligging.

Gaste moet vooraf bespreek/reël vir aandete! Restaurant nie altyd oop nie!

Hadelle P - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hadelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis!

Pragtige gastehuis en spesiale moeite met ons platter. Sal verseker teruggaan.

Elsie K - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was skoon, vriendelik, mooi en beslis aan te beveel.

Ons is so bederf en as spesiaal behandel. Baie dankie.

Izak En Nerina H - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak En Nerina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n verrassing!

Die kamers is smaakvol en baie gerieflik. Daar is letterlik aan ALLES gedink. Die gasvryheid is ongekend vriendelik en gasvry. Ontbyt was baie goed. Ons sal La Riviera Gastehuis beslis aanbeveel en weer van hierdie pragtige plek gebruik maak!

Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitspanning Farm, , Aliwal-Noord, 9750, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdCR5AvIm1WM8UX1AHPQ6mDglWM9eynfo0qYXBKXQVLLv20PZfs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 Uitspanning Farm N6 9750 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.680667550772 26.705407134918
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za