- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 La Roche Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
9 on La Roche Drive bied gerieflike selfsorgverblyf in 7 eenhede in Gqeberha (Port Elizabeth). Die eenhede is lekker naby die strand, Humewood Gholfbaan en Boardwalk Casino en inkopiesentrum.
Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en slaapplek vir 2 tot 12 gaste. Verder het elke eenheid 'n kombuisie en 'n leefarea, en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, beddegoed en handdoeke. Eenheid 2 en 4 het aparte sitareas. Die eenhede het elkeen 'n privaat slaapkamer en 'n dubbelstapelbed in die sitarea. Eenheid 2 en 4 is elkeen geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders. Let asb. daarop dat eenhede 1, 3 en 5 het slegs slaapplek vir 2 volwassenes en 2 klein kinders. Eenheid 2 bied slaapplek aan 4 volwassenes of 2 kinders en 2 volwassenes.
Die hoofhuis het 5 slaapkamers en kan as hele eenheid gehuur word, of as 3, 4 of 5 slaapkamers. Die hoofhuis het ’n volledige kombuis en 'n waskamer.
Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike swembad en die vermaak-area met sy pooltafel, tafeltennis en veerpyltjies. En veilige parkeerplek is beskikbaar.
Gaan maak gerus 'n draai by Bayworld, dit is naby La Roche. Die eenhede is net 3 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en die Universiteit van Gqeberha (Port Elizabeth) is net 4 km van hier af. Nelson Mandela Bay Stadion is 7 km vanaf La Roche.
Die swemstrande en al Port Elizabeth se strandfrontbesienswaardighede en eetplekke is stapafstand vanaf die verblyf. Die verblyf het ook sonkrag en boorgatwater om krag- en wateronderbrekings te verlig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Shaheda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 89
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 9 La Roche Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink 9 on La Roche Drive het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 La Roche Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang