LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Rochelle Accommodation | LekkeSlaap
+20

La Rochelle Accommodation

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-straat 13, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Rochelle Accommodation is 'n 100 jaar oue gerestoureerde Victoriaanse huis in die hartjie van die historiese dorp Wellington.

Die eienaars en 1 personeellid woon op die perseel. Eienaars het vriendelike honde, 'n rifrug en 2 Jack Russels. Ongelukkig kan gaste nie troeteldiere bring.

Hierdie Victoriaanse huis het 3 en suite-kamers, elkeen met 'n privaat ingang en smaakvol gemeubileer met antieke meubels.

Rook is verbode in alle kamers en ons versoek dat gaste alkohol verantwoordelik gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar, TV's in al die kamers, klein kombuisie met mikrogolf en yskas.

Geniet 'n uitsig oor die wingerd en op die berge vanaf die skaduryke stoep terwyl jy 'n ontbyt of heerlike glasie wyn geniet. Die groot tuin het 'n plonspoel en baie spasie om te ontspan. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Die verblyf is slegs 65 km vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe en 'n skrale 400 meter vanaf die CPUT-kampus, Hugenote Kollege, Breytenbach Sentrum, verskeie trou-lokale, 'n gholfbaan, Bain's Whiskey en wynplase.

Wellington is in die hartjie van die Boland geleë, wat dit die ideale basis-verblyfplek maak vir die toeris wat die Kaapse Wynlande, Kaapse Metropool, Weskus, Overberg, Swartland en Bainskloofpas wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 78 resensies vir La Rochelle Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Jan van Riebeeck-straat 13, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Rochelle Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-straat 13, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae6271e6ac16f16bf112f9a862ea014d61c202aea4edbe0e4f6cdb2998b687e4f0732a4f9b587cd012bade555bc5482e8135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 13 Jan van Riebeeck Street Wellington 7655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.636416148501 19.00256217791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!