Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Rochelle Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Annalien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 23 resensies vir La Rochelle Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Marinda U - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda U
Gesin met klein kinders

Tevrede.

Lekker gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa J
Saam met vriende

Die eienares is baie gaaf en tegemoetkomend.

Ek sal beslis weer daar tuisgaan. Hoewel daar trappe is, is die personeel baie behulpsaam met die dra van bagasie. Kamers is keurig en met goeie smaak ingerig. Heerlike ontbyt kan bestel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ananca N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananca N

Heerlik!

La Rochelle is ideaal vir groot families. Sekere kamers goed ingerig vir gesinne met kinders, ander kamers ingerig vir paartjies. Ons groep van 10 mense het oornag op pad Henties toe en weer terug huis toe ook. Kamers is skoon, aircon verkoel vir die verskriklike somers. Heerlike swembad om in af te koel na die lang pad. Eienaars is baie vriendelik. Perfekte plek om te rus vir die volgende dag se lang pad huis toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Rochelle Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Julle moet weer kom asb. Joubert en Annalien

La Rochelle Gastehuis
Sandra P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Selfs my 2 honde het lekker gekuier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jean S
Saam met vriende

On our forward journey, one bathroom had no light; on return journey one room booked not available.

One room was not available and while there was sufficient room to accommodate us in the other 2 rooms, I would have expected the cost of the unavailable room to be waived in its entirety. Only R300 was discounted. Additional towels and coffee/tea promised was not provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, met lekker afkoel-swembad.

La Rochelle was die ideale halfpadstop tussen Swakop en Kaapstad. Kamer was goed toegerus met heerlike lugversorging en dan die afkoel in swembad was perfek. Gawe gasvrou en ons het tuis gevoel. Swemhanddoek sou handig wees, maar dis bysaak, sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Rochelle Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was ook vir ons 'n voorreg om jul te kon akkommodeer.

La Rochelle Gastehuis
Catherine H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Catherine H
Gesin met klein kinders

The hostess has absolutely no people skills at all!

I would never advise any person to stay at this establishment. Besides the fact that the hostesses is blatantly rude, and unapproachable, the apartment was dirty, there were no cleaning equipment (broom, mop, toilet brush) and the airconditioner malfunctioned.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Rochelle Gastehuis se terugvoer

Ongelukkig het ons 'n standard wat ons handhaaf in en rondom ons gastehuis. Ons verskil was oor wangedrag en geraas en dit word glad nie toegelaat in ons area nie.

La Rochelle Gastehuis
Petro R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro R
Saam met vriende

Netjies en baie behulpsaam.

Verblyf was goed, maar die storte in Kamer 1 en 2 is baie, baie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam.

Die eienaar is baie vriendelik en dit is 'n aangename stop tussen Windhoek en die RSA.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie G

Voldoende vir ons doel - oorslaap vir een nag op pad na Windhoek.

Dit lyk asof onderhoud agterweë gebly het. Die plek het beslis beter dae gesien en dit kan doen met 'n laag verf en 'n nutsman wat byvoorbeeld los stortkrane net 'n slag weer vasdraai en gebreekte teëls vervang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Rochelle Gastehuis se terugvoer

Beste Jurie,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ek kan nie onthou in watter kamer het u gebly het nie en sien ook in geen kamer teëls wat af is nie. Kontak my gerus daaroor, dan kan ek net weer gaan kyk.

Dankie ook vir die kommentaar oor die krane. Ons vra juis dat dit aan ons deurgegee moet word as iets los is en of gebreek is dat ons bewus is daarvan en onmiddelik werk daarvan kan maak.

Groete,
La Rochelle Gastehuis

La Rochelle Gastehuis
David S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
David S
Gesin met klein kinders

Redelik tevrede.

Ons eerste reis deur Namibië. Die gasvrou was aanvanklik baie geïrriteerd dat ons laat inboek (ongeveer 22:00), alhoewel ons haar vooraf geskakel het om die omstandighede te verduidelik vir ons laat aankoms. Dit het die verblyf in 'n mate onaangenaam gemaak. Sal ongelukkig nie, weens die onaangename ervaring, weer daar bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois M
Gesin met klein kinders

Netjiese plek met goeie geriewe, sentraal geleë.

Niks bo verwagting nie, maar goed vir oorbly op reis tussen SA en Namibië.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina E
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Aangename ontvangs en baie netjies skoon kamers. Goeie veiligheid. Die storte se krane het ons net geskok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Rochelle Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Goed om te hoor als was reg behalwe die storte.
Sal onmiddelik werk maak daarvan.

La Rochelle Gastehuis
Ananca N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ananca N

Ontspannend en koel na 'n hele dag se reis.

Skoon, netjiese kamers. Aircon is 'n goeie aanwins vir die hitte. Kon heerlik uitrus vir die volgende dag se verder reis. Ons brakkie, Snuqi, was ook welkom. Dankie Annalien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina E
Gesin met klein kinders

Goed.

Dit was lekker om na 'n dag van reis net aan te kom en dis skoon en gerieflik. Dis net die TV wat so bietjie buite spec was, asook het die waterkrane ons geskok wanneer die water oopdraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagplekkie.

Kleinerige kamer (veral badkamer) maar netjies en gerieflik (behalwe dalk vir baie lae bed met besonder harde matras). Was ons tweede keer by La Rochelle en sal weer terugkeer. Gawe gasvrou en gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs en skoon verblyf.

Ons het die verblyf en onderdakparkering geniet. Sal dit aanbeveel vir enige persoon wie in Keetmanshoop wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toekie L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toekie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% tevrede gewees ek sal gastehuis aanbeveel, definitief goeie waarde vir geld!

Geen klagtes, ons het waarde ontvang vir ons geld, baie vriendelik ontvang, kamer met lugverkoeling + stort baie netjies. Ligging perfek en gronde netjies. Voertuie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die aircon-kamer en swembad is 'n hoogtepunt.

Dit was alles pynlik netjies en skoon. Die kamer was bo my verwagtinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Rochelle Gastehuis se terugvoer

Ek is baie bly dat u dit geniet het en lekker geswem het. Ons hoop om weer te sien.
Groete, Annalien en Joubert.

La Rochelle Gastehuis
Elisma D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma D

Dit was uitstekend.

Plek is gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Rochelle Gastehuis se terugvoer

Ons is baie bly dat u lekker gebly het. Dit is vir ons 'n groot plesier.
Groete, Annalien en Joubert.

La Rochelle Gastehuis
Riana V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Was baie lekker, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Rochelle Gastehuis se terugvoer

Baie dankie dat u ons ondersteun. Ons sal u graag weer akkommodeer.
Groete, Annalien en Joubert.

La Rochelle Gastehuis
Chris B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met vriende

Lekker in die braailapa gekuier.

Kamers is heel gerieflik ten spyte van harde matrasse. Badkamer klein en beknop, maar netjies. Ligging beslis nie die beste in die dorp nie (amper in die sakekern), maar danksy lekker vriende wat saam met ons daar oorgebly het, het ons baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 12, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf05783e13ef8a48484559ccb03ea81bf44d4a0886dd013c59a68111b364bfded440ceb2a72c90e38b26cd2dff0a392d24a47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 12 6th Avenue Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.582609774025 18.134278357029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem