La Rochelle Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Rochelle Inn bied elegante B&B-verblyf in die voorstad Meeerensee langs die strand. Die verblyf het ’n groot tropiese tuin met 'n ryk voëllewe en fonteintjies wat ’n rustige wegbreek verseker.

La Rochelle is verblyf wat gaste onmiddellik tuis sal laat voel en waar hulle heerlike langs die braai kan ontspan.

Die verblyf is 1,5 km van die strand af en gaste kan ook hier walvis- en dolfynkyk in seisoen.

Die Jorge Bar bied heerlike skemerkelkies wat gaste langs die swembad kan geniet. Daar is ook internet en ’n grootskerm-TV.

Die gholfbaan is 1,5 km weg, Richardsbaai se lughawe is 10 km weg en die middedorp is 5 km weg. Die wildreservaat, voëlpark en krokodilplaas is slegs 15 km van die verblyf en gaste kan gerus die St Lucia Vleilande besoek wat 45 km ver is.

Daar is staanplek vir bote asook vrieskasse vir vissermanne om hul aas en vangste in te stoor.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Rochelle Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 390 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false