La Rose Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Rose Gastehuis is in die dorpie Douglas, daar waar die Oranje- en Vaalrivier ineenvloei.

Verblyf is beskikbaar in 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke en suite-badkamer het 'n bad of 'n stort. Twee van die kamers is oopplan en het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is ook gratis WiFi, 'n gemeenskaplike braai-area, swembad, eetarea en leefarea.

Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, kunsvlieghengel en voetslaan in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Rose Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R860 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false